Admiraal Richmond Kelly Turner (27 Mei1885 - 12 Februarie1961), algemeen bekend as Admiraal Kelly Turner, het tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Amerikaanse vloot gedien en is veral bekend daarvoor dat die Amfibiese Mag tydens die veldtog oor die Stille Oseaan onder sy beheer was.