Potsdam-Mittelmark is 'n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Volgens sy oppervlakte is dit die derde grootste distrik in Duitsland ná Uckermark en Emsland. Potsdam-Mittelmark grens in die noorde aan Havelland, in die ooste aan die selfregerende stad Potsdam (wat ondanks sy naam nie deel uitmaak van die distrik nie), Berlyn en die distrik Teltow-Fläming, in die suide aan die distrikte Wittenberg en Anhalt-Bitterfeld in die deelstaat Sakse-Anhalt, en in die weste aan die distrik Jerichower Land.
Eksterne skakels
|
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg
|
|
|
|