Peter Mathebula
|
Statistiek
|
Bynaam(e)
|
Terror
|
Gewigklas
|
Liggewig, Bantamgewig
|
Lengte
|
1,80 m
|
Nasionaliteit
|
Suid-Afrika
|
Geboorte
|
(1952-07-03)3 Julie 1952 Mohlakeng, Transvaal, Suid-Afrika
|
Sterfte
|
18 Januarie 2020 (op 67) Mohlakeng, Suid-Afrika
|
Houding
|
Ortodoks
|
Boksrekord
|
Totale gevegte
|
45
|
Oorwinnings
|
36
|
Oorwinnings met uitklophou
|
17
|
Peter Mathebula (3 Julie 1952 – 18 Januarie 2020), bekend as Terror, was Suid-Afrika se eerste swart wêreldbokskampioen. Hy is in Mohlakeng naby Randfontein gebore.
Hy het in 1980 die wêreldvlieggewigbokstitel verower toe hy in die Olympic Auditorium van Los Angeles vir Tae-Shik Kimm van Suid-Korea met punte geklop het.
Bron