Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

Peter Marais

Peter Marais
Peter Marais
Marais in 2019

Premier van die Wes-Kaap
Ampstermyn
5 Desember 2001 – 3 Junie 2002
Voorafgegaan deur Gerald Morkel
Opgevolg deur Marthinus van Schalkwyk

Ampstermyn
7 Desember 2000 – 21 November 2001
Voorafgegaan deur Pos geskep
Opgevolg deur Gerald Morkel

Persoonlike besonderhede
Gebore Petrus Jacobus Marais
4 September 1948 (1948-09-04) (76 jaar oud)
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Vryheidsfront Plus
Eggenoot/-note Bonita
Alma mater Universiteit van Wes-Kaapland
Religie Christen

Petrus Jacobus "Peter" Marais (gebore op 4 September 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement vir die Vryheidsfront Plus. Hy was die eerste bruin burgemeester van Kaapstad vanaf 2000 tot sy ontslag in 2001. Hy is hierna as die premier van die Wes-Kaap aangestel en het tussen 2001 en 2002 in die posisie gedien. Hy is bekend daarvoor dat hy al lid van talle politieke partye en bewegings was.

Marais het in Januarie 2019 by die Vryheidsfront Plus aangesluit en die party het hom as hul premierskandidaat vir die 2019-verkiesing benoem. Die party het een setel in die provinsiale parlement gewen en Marais het op 22 Mei 2019 na die provinsiale parlement teruggekeer.[1]

Vroeë lewe en familie

Marais is op 4 September 1948 in Kaapstad gebore. Hy het aan Hoërskool Kensington gematrikuleer en toe aan die Universiteit van Wes-Kaapland gestudeer. Marais woon steeds in Kaapstad en is met Bonita getroud. Die egpaar het kinders en kleinkinders.

Politieke loopbaan

Marais was die leier van die People's Congress Party en het die party in die kleurling Huis van Verteenwoordigers vanaf 1984 tot 1994 verteenwoordig. Hy het in 1994 by die Nasionale Party aangesluit. Hy is later in April van dieselfde jaar tot die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement verkies. In 1998 het die nuutverkose premier van die Wes-Kaap, Gerald Morkel, vir Marais tot die pos van provinsiale minister van gesondheid en welsyn aangewys.[2]

Morkel het hom later in Februarie 2000 as Provinsiale minister ontslaan, maar het hom in Junie weer tot die Provinsiale Kabinet as die minister vir maatskaplike dienste en armoedeverligting aangestel.[3]

Marais was 'n senior lid van die Nuwe Nasionale Party. Hy het in Junie 2000 lid van die nuutgestigte Demokratiese Alliansie geword en het gevolglik dubbele lidmaatskap gehou. Hy was die DA se burgemeesterskandidaat vir die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit. Hy is in Desember 2000 as burgemeester van Kaapstad verkies. Tony Leon, leier van die Demokratiese Alliansie, het vir Marais in Oktober 2001 as burgemeester ontslaan. Marais het hom daarna tot die Wes-Kaapse hooggeregshof beroep. Die hof het beslis dat Marais weer in die pos aangestel moet word, maar hy het toe as burgemeester bedank slegs enkele ure nadat die hof sy beslissing bekend gemaak het. Die afdanking van Marais het tot die onttrekking van die Nuwe Nasionale Party uit die Demokratiese Alliansie bygedra.[4]

Marais is op 5 Desember 2001 as premier van die Wes-Kaap verkies en het in die pos gedien tot sy bedanking op 3 Junie 2002. Hy het bedank na bewerings van seksuele teistering. Die Wes-Kaapse hooggeregshof het hom later onskuldig bevind op die aanklagte.[5] Na sy bedanking uit die Nuwe Nasionale Party, het Marais die Nuwe Arbeidersparty gestig. Die party het swak presteer tydens die 2004-verkiesing en is gevolglik ontbind.

Marais het in November 2008 by die nuutgestigte Congress of the People aangesluit en die party in 2009 verlaat.[6] Hy het saam met Danny Titus in Junie 2013 die Bruin Bemagtiging Beweging gestig.[7] Marais het in Julie 2018 by ICOSA aangesluit.[8] In Januarie 2019 het Vryheidsfront Plus-leier, Pieter Groenewald, aangekondig dat Marais die party se premierskandidaat vir die komende 2019-verkiesing is.[9]

Die Vryheidsfront Plus het een setel in die Wes-Kaapse provinsiale parlement gewen. Marais het die setel op 22 Mei 2019 gevul.[10]

Verwysings

  1. Dentlinger, Lindsay (22 Januarie 2019). "Peter Marais re-enters political ring as WC premier candidate for FF Plus". EWN (in Engels). Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019. Besoek op 21 Januarie 2019.
  2. "Morkel reshuffles Western Cape cabinet". Mail & Guardian (in Engels). Kaapstad. 24 September 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2019. Besoek op 21 Junie 2020.
  3. "Morkel gives Bester safety portfolio". IOL (in Engels). 28 Julie 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2019. Besoek op 21 Junie 2020.
  4. (en) "Marais resigns". News24. 21 November 2001. Besoek op 21 Junie 2020.
  5. (en) "Peter Marais off the hook". News24. Kaapstad. 18 Augustus 2004. Besoek op 21 Junie 2020.
  6. (en) "Peter Marais abandons COPE". EWN. Besoek op 21 Junie 2020.
  7. (en) "Brown movement not a political party". News24. Kaapstad. 18 Junie 2013. Besoek op 21 Junie 2020.
  8. Mortlock, Monique (30 Julie 2018). "Former CT Mayor Marais joins Icosa". EWN (in Engels). Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019. Besoek op 21 Junie 2020.
  9. Mtyala, Quinton (23 Januarie 2019). "Why the FF+ and Peter Marais might just be a perfect fit". IOL (in Engels). Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2019. Besoek op 21 Junie 2020.
  10. Mortlock, Monique (22 Mei 2019). "DA's Winde elected as new WC premier". EWN (in Engels). Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2019. Besoek op 21 Junie 2020.

Eksterne skakels


Read other articles:

У Вікіпедії є статті про інші значення цього терміна: Скибин. село Скибин Країна  Україна Область Вінницька область Район Вінницький район Громада Оратівська селищна громада Код КАТОТТГ UA05020190350051566 Основні дані Засноване 1934 Населення 54 Площа 0,585 км² Поштовий індекс ...

ميلود الحبشي   معلومات شخصية الميلاد سنة 1960 (العمر 62–63 سنة)  الدار البيضاء  مواطنة المغرب  الحياة العملية المهنة ممثل،  ومخرج أفلام،  ورسام  اللغة الأم الأمازيغية  اللغات العربية،  والأمازيغية  المواقع IMDB صفحته على IMDB  السينما.كوم صفحته على ال...

TVRI beralih ke halaman ini. Untuk saluran televisi nasional, lihat TVRI (saluran televisi). Lembaga Penyiaran PublikTelevisi Republik IndonesiaJenisJaringan televisi umum (Lembaga Penyiaran Publik)MerekTVRISloganMedia Pemersatu BangsaNegaraIndonesiaBahasaBahasa Indonesia (Utama)Bahasa Lokal (TVRI Daerah)Bahasa Inggris (TVRI World)Tanggal peluncuran24 Agustus 1962; 61 tahun lalu (1962-08-24)Kantor pusatJl. Gerbang Pemuda, RT. 1/RW. 3, Gelora, Tanah Abang, Jakarta Pusat, DKI Jakarta 10270...

Duta Besar Amerika Serikat untuk VenezuelaSegel Kementerian Dalam Negeri Amerika SerikatDicalonkan olehPresiden Amerika SerikatDitunjuk olehPresidendengan nasehat Senat Berikut ini adalah daftar Duta Besar Amerika Serikat untuk Venezuela Daftar Perwakilan Diangkat oleh B.Irvine Martin Van Buren John G. A. Williamson Andrew Jackson A. A. Hall John Tyler Vespasian Ellis Benjamin G. Shields James K. Polk I. Nevitt Steele Zachary Taylor Charles Eames Franklin Pierce Edward A. Turpin James Buchana...

?Wongia Біологічна класифікація Домен: Еукаріоти (Eukaryota) Царство: Гриби (Fungi) Відділ: Аскомікотові гриби (Ascomycota) Клас: Dothideomycetes Рід: WongiaKhemmuk, Geering & R.G. Shivas Посилання NCBI: 1914764 MB: 817529 IF: 817529 Wongia — рід грибів. Назва вперше опублікована 2016 року[1]. Класифікація До роду Wongia відносят

Championnats du monde de ski de vitesse 2023 Généralités Sport Ski de vitesse Organisateur(s) FIS Éditions 14e Lieu(x) Vars (France) Date du 19 mars 2023au 22 mars 2023 Épreuves 4 épreuves Navigation Vars 2022 Vars 2024 modifier Les Championnats du monde de ski de vitesse 2023 se sont déroulés à Vars (France) du 19 au 22 mars, sous l'égide de la fédération internationale de ski. Quatre titres ont été attribués, un pour les hommes et un pour les femmes dans chacune des catégori...

هاتشينسونالشعارمعلومات عامةالجنسية المملكة المتحدة التأسيس 1887 النوع دار نشر — شركة لنشر الكتب المقر الرئيسي لندن موقع الويب penguinrandomhouse.co.uk… المنظومة الاقتصاديةالشركة الأم شركة بيرتلسمان الصناعة paper and publishing industry (en) [1] تعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيانات هاتشينسون ...

Prof. Dr. H. Nashruddin Baidan (lahir 5 Mei 1951) adalah ulama dan cendekiawan Muslim dari Lubuak Jantan, Tanah Datar. Ia dikenal sebagai pakar tafsir al-Qur'an dan akademis di Universitas Islam Negeri Raden Mas Said Surakarta.[1] Karya tulis Metodologi Penafsiran al-Qur'an Tafsir bi ar-Ra'y: Upaya Penggalian Konsep Wanita dalam al-Qur'an Rekonstruksi Ilmu Tafsir Tafsir Mawdhu'i (Solusi Qur'ani atas Masalah Sosial Kontemporer) Metode Penafsiran al-Qur'an (Kajian Kritis Terhadap Ayat-A...

  لمعانٍ أخرى، طالع آيت عبد الله (توضيح). آيت عبد الله - جماعة قروية -   تقسيم إداري البلد  المغرب[1] الجهة جهة سوس ماسة الإقليم إقليم تارودانت الدائرة دائرة إيغرم القيادة قيادة أيت عبد الله إحداثيات 29°48′48″N 8°45′52″W / 29.81345°N 8.76454°W / 29.81345; -8.76454  [2 ...

Nigerian Nollywood actress This article is an orphan, as no other articles link to it. Please introduce links to this page from related articles; try the Find link tool for suggestions. (January 2021) Rekiya YusufBornRekiya YusufNationalityNigerianOccupationActressKnown forExorcism of Alu (2019)Spotlight (2015) Rekiya Yusuf is a Nigerian Nollywood actress. She was present at the launch of the African Movie Channel Original Productions (AMCOP), a production arm of the African Movie Channe...

Upton Cresset medieval settlementLooking east across the siteLocationUpton Cressett, ShropshireCoordinates52°31′41″N 2°30′23″W / 52.52806°N 2.50639°W / 52.52806; -2.50639OS grid referenceSO 657 923Area4.5 hectares (11 acres) Scheduled monumentDesignated30 October 2012Reference no.1409739 Location of Upton Cresset medieval settlement in Shropshire Upton Cressett medieval settlement is an archaeological site, a deserted medieval village in Shropshire, En...

Japanese softball player Not to be confused with the member of Seagull Screaming Kiss Her Kiss Her. This biography of a living person relies on a single source. You can help by adding reliable sources to this article. Contentious material about living people that is unsourced or poorly sourced must be removed immediately. (August 2021) (Learn how and when to remove this template message) Sachiko Ito Medal record Women's softball Representing  Japan Olympic Games 2008 Beijing Team competi...

Royal Resident for Majesty in Mandalay, MyanmarMandalay Palaceမန္တလေး နန်းတော်Mandalay Palace groundsLocation in MyanmarAlternative namesMya Nan San Kyaw Golden PalaceGeneral informationTypeRoyal Resident for MajestyLocationMandalayCountry MyanmarCoordinates21°59′34.59″N 96°5′45.28″E / 21.9929417°N 96.0959111°E / 21.9929417; 96.0959111Construction started1857Completed1859OwnerGovernment of Myanmar Palace wall on the moat w...

Esfinge de Haches Material Piedra calizaAltura 71 cmAncho 27 cmProfundidad 65 cmCivilización Cultura ibéricaProcedencia Bogarra (Albacete)Fecha Finales del siglo VI a. C. - Inicios del siglo V a. C.Ubicación actual Museo Arqueológico de Albacete[editar datos en Wikidata] La Esfinge de Haches es una escultura ibérica encontrada en la pedanía de Casas de Haches, en el término municipal de Bogarra, provincia de Albacete. Fue desenterrada fortuitamen...

1973 video game For other uses, see Lemonade stand (disambiguation). This article relies excessively on references to primary sources. Please improve this article by adding secondary or tertiary sources. Find sources: Lemonade Stand – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (July 2016) (Learn how and when to remove this template message) 1973 video gameLemonade StandDeveloper(s)Bob JamisonCharlie Kellner (Apple II)Publisher(s)Minnesota Educational ...

Number of heavy particles in the atomic nucleus Not to be confused with Atomic number, Atomic mass, or Relative atomic mass. Nuclear physics Nucleus Nucleons p n Nuclear matter Nuclear force Nuclear structure Nuclear reaction Models of the nucleus Liquid drop Nuclear shell model Interacting boson model Ab initio Nuclides' classification Isotopes – equal Z Isobars – equal A Isotones – equal N Isodiaphers – equal N − Z Isomers – equal all the above Mirror nuclei – Z...

Positions promoted by some 21st-century atheists Part of a series onAtheism Concepts Implicit and explicit atheism Naturalism Negative and positive atheism History History of atheism Enlightenment State atheism New Atheism Society Demographics of atheism Discrimination against atheists Criticism of religion Secular ethics Secularism ArgumentsArguments for atheism Atheist's wager Creator of God Evil God challenge Fate of the unlearned Free will God of the gaps Hitchens's razor Incompatible pro...

ماريانو راخويMariano Rajoy (بالإسبانية: Mariano Rajoy)‏  رئيس وزراء إسبانيا في المنصب21 ديسمبر 2011 – 1 يونيو 2018 العاهل فيليب السادس خوسيه لويس ثباتيرو بيدرو سانشيز زعيم المعارضة في المنصب17 أبريل 2004 – 21 ديسمبر 2011 رئيس الوزراء خوسيه لويس ثباتيرو خوسيه لويس ثباتيرو ألفريدو بيريث روبالك...

City in Illinois, United StatesQuincyCityCity of QuincyFrom left to right: The Bayview Bridge, Francis Hall on the Quincy University campus, Quincy Museum, Lincoln-Douglas debates mural in Washington Park, intersection of 8th and State in the South Side German Historic District, John Wood Mansion, neighborhood in the Northwest Historic District [top], the Oakley-Lindsay Center [bottom], the Gardner Museum of Architecture and Design SealNickname: Gem CityLocation of Quincy in Adams County...

Pemilihan umum Gubernur Sulawesi Utara 2015201020209 Desember 2015Kandidat   Calon Olly Dondokambey Benny Mamoto Maya Rumantir Partai PDI-P Partai Golongan Karya Demokrat Pendamping Steven Kandouw David Bobihoe Akib Glenny Kairupan Suara rakyat 647.252 389.463 222.233 Persentase 51,41% 30,94% 17,65% Peta persebaran suara Peta lokasi Sulawesi Utara Gubernur dan Wakil Gubernur petahanaSinyo Harry Sarundajang dan Djouhari Kansil Demokrat Gubernur dan Wakil Gubernur terpilih Olly Dondok...

Kembali kehalaman sebelumnya