Pekanbaroe (Indonesies: Nieu-Mark) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Riau-provinsie. Vanaf 1959 is Pekanbaroe die provinsiehoofstad.
Vervoer
- Pekanbaroe het 'n internasionale lughawe "Sultan Syarif Qassim II".
Buurte
Die stad het 8 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan):
- Bukit Raya
- Lima Puluh
- Pekanbaroe Kota
- Rumbai
- Sail
- Senapelan
- Sukajadi
- Tampan