Ohio Wesleyan-universiteit

Ohio Wesleyan-universiteit
Ohio Wesleyan University
Die Elliott Hall

Leuse:In lumine tuo videbimus lumen
Leuse in Afrikaans:In jou lig sal ons die lig sien
Leuse in Engels:In Your Light We Shall See the Light
Gestig:September 1842
Tipe:Private mede-opvoedkundige liberale kunste-kollege
Befondsing:$190 miljoen[1]
President:Rock F. Jones
Personeel:200
Studentetal:1 850
Ligging:Delaware, Ohio, Verenigde State
40°17′48″N 83°4′0″W / 40.29667°N 83.06667°W / 40.29667; -83.06667
Kampus:voorstedelik, 200 hektaar (0,8 km²)
Sport:21 universiteitsspanne
Kleure:          Rooi en swart[2]
Bynaam:Battling Bishops
Gelukbringer:The Battling Bishops
Affiliasies:Annapolis Group, GLCA, Ohio Five
Webtuiste:owu.edu

Die Ohio Wesleyan-universiteit (Engels: Ohio Wesleyan University) is 'n universiteit vir afstandsonderrig en is geleë in Ohio, Verenigde State. Daar was (Junie 2005) 2 000 ingeskrewe studente. Die universiteit staan ook bekend as Wesleyan.

Verwysings

  1. (en) [1] Geargiveer 29 Oktober 2013 op Wayback Machine
  2. (en) Ohio Wesleyan University Quick Facts. 2005. Besoek op 3 Junie 2014.

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!