Offshore is 'n roman deur Penelope Fitzgerald wat die eerste keer in 1979 gepubliseer is, en wat ook in dieselfde jaar met die Booker-prys bekroon is. Tematies ondersoek hierdie roman hoe sekere karakters hul lewens op die grens tussen in land en see ervaar.