Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n losse groepering van Christelike kerke. Dit bestaan uit kerkgenootskappe in Suid-Afrika en nege in die buiteland, waarvan agt in Afrika en een in Europa.[1]
Suid-Afrikaanse lede
Buitelandse lede
- Reformed Church in Zimbabwe
- Swaziland Reformed Church
- Church of Central Africa Presbyterian – Nkhoma Synod
- Church of Central Africa Presbyterian – Harare Synod
- Reformed Church in Zambia
- Dutch Reformed Church in Botswana
- Egreja Reformada em Moçambique
- Egreja Reformada Evangélica Portugal
- Reformed Church of East Africa
Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is deel van die Gereformeerde of Protestante vertakking van die Christendom. Die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie is 'n lid van die Wêreldraad van Kerke.
Belydenisskrifte
Die leer van die NG Kerkfamilie, soos verskeie ander gereformeerde kerke, word uiteengesit in die volgende geskrifte:
Die eerste geloofsbelydenisse
Daar was al heelwat bespreking oor die gebruik van die Belydenis van Belhar.
Verwysings