Moeder Teresa

Moeder Teresa
Moeder Teresa by 'n anti-aborsiekonferensie in 1986 in Bonn, Wes-Duitsland
Gebore
Anjezë Gonxhe Bojaxhiu

26 Augustus 1910
Sterf5 September 1997
NasionaliteitVlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk (1910–1912)
Vlag van Serwië Serwië (1912–1915)
Vlag van Bulgarye Bulgarye (1915–1918)
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (1918–1948)
Vlag van Indië Indië (1948–1997)
Vlag van Albanië Albanië (1991–1997)
TitelAlgemene owerste
Termyn1950–1997
OpvolgerNirmala Joshi, M.C.
Sint Teresa van Kalkutta van die Sendelinge van Liefdadigheid
Heilige
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk (Indië)
Saligverklaring 19 Oktober 2003, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Johannes Paulus II
Heiligverklaring 4 September 2016, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus
Pelgrimsoord Moederhuis van die Sendelinge van Liefdadigheid van Kalkutta, Wes-Bengale, Indië
Feesdag 5 September
Attribute Non se gewoonte, rosekrans
Beskermheilige Wêreldjeugdag, die Sendelinge van Liefdadigheid

Moeder Teresa was 'n Rooms-Katolieke non wat bekend was vir haar betrokkenheid by die armes en straatmense van Kalkutta in Indië, asook vir haar kontroversiële nalatenskap wat die vraagstukke van aborsie en antikonsepsie betref. Sy het haar omstrede uitlatings en twyfelagtige dade in die naam van die Christelike god en van liefdadigheid, en met ondersteuning van die Rooms-Katolieke Kerk en dikwels kontroversiële politieke figure, die lig laat sien. Ten spyte hiervan het sy 'n geweldig gewilde persona geskep en onderhou en het haar liefdadigheidsstigting, die Sendelinge van Liefdadigheid, vandag meer as 570 sendingstasies wêreldwyd met ongeveer 4 000 nonne, 'n sogenoemde broederskap met 300 lede en meer as 100 000 lekevrywilligers. Hulle bestuur vandag steeds die omstrede tuistes vir vigs, melaats- en tuberkulosepasiënte en bestuur skole, kinderhuise en sopkombuise wat meer as 500 000 gesinne per jaar voed.

Moeder Teresa het baie toekennings ontvang, waaronder die Nobelprys vir Vrede in 1979.[1] In 1996 het sy die vierde persoon in die wêreld geword wat die ereburgerskap van die Verenigde State ontvang het.

Op 15 Maart 2016 het die hoof van die Rooms-Katolieke Kerk, pous Franciscus, aangekondig dat Moeder Teresa op 4 September 'n heilige van die Kerk gemaak sou word. Die Kerk beskryf heiliges as mense wat heilig genoeg geleef het om nou in die hemel te wees. Twee wonderwerke, altwee die genesing van siekes, word aan Moeder Teresa toegeskryf.

Lewensgeskiedenis

Standbeeld van Moeder Teresa in Real del Monte, Meksiko

Anjezë Gonxhe Bojaxhiu is op 26 Augustus 1910 in Skopje, Ottomaanse Ryk, gebore aan Albanese ouers Nikoll en Drandafille Bojaxhiu. As 'n kind het sy haar ma gehelp om armes en behoeftiges in hulle buurt te versorg en baie gelees oor Sloweense en Kroatiese sendelinge in Indië. Sy het besluit dat sy haar lewe wil wy aan die bediening van die armes. Op die ouderdom van agtien jaar het sy na Dublin, Ierland gereis waar sy aangesluit het by die Orde van die Susters van Ons Dame van Loreto, 'n orde wat baie aktief was in Indië. Daar het sy die naam Teresa van Sint Teresa van Lisieux, die beskermheilige van vreemde sendelinge, gekies. Na 'n jaar in Ierland het sy na die Loretta klooster in Darjeeling aan die voet van die Himalajas gegaan waar sy as onderwyser en hoof van St Mary's Hoërskool in Calcutta opgetree het. Die skool was naby aan een van die grootste agterbuurte in Calcutta en sy is geraak deur die siek en sterwende mense in die strate.

In September 1946, terwyl sy per trein onderweg was na Darjeeling, het sy 'n duidelike roepe van God ontvang om "Hom te dien tussen die armstes van die armes". Sy het toestemming gevra om die orde te verlaat om 'n bediening tussen die siekes te begin. In 1948 is haar versoek toegestaan en het sy haar Loreto kleed verruil vir die goedkoop blou en wit sari en na Patna gegaan om as verpleegster opgelei te word. Sy het begin om in Calcutta se strate babas te was, wonde te verbind en kinders te leer lees en skryf. Ander nonne het gou haar voorbeeld gevolg en 'n geloofsorde van nonne, die Sendelinge van Liefdadigheid, is gestig. Later is die orde erken as 'n pontifikale gemeente kragtens die wetgewing van Rome.

Een van haar eerste projekte was om 'n verlate Hindoe-tempel te omskep in die Kalighat Tuiste vir Sterwendes waar selfs die armste mense met respek kon sterf. Daarna het sy die Nirmal Hriday (Rein Hart) Tuiste vir Sterwendes, Shanti Nagar, 'n "vredesdorp" vir melaatses en haar eerste kinderhuis oopgemaak. Moeder Teresa en haar susters het begin om meer en meer huise deur die hele Indië oop te maak waar daar omgesien is na hongeres, haweloses en siekes.

In 1965 het Paul VI haar toestemming gegee om haar orde wêreldwyd uit te brei waarna sy haar werk na vyf ander kontinente geneem het, regoor die wêreld gereis het om nuwe sentra oop te maak, haar susters raad te gee en geld in te samel vir armes. In 1990 is sy gedwing om haar werkslas te verlig as gevolg van die agteruitgang van haar gesondheid en in Maart 1997 het sy uitgetree as hoof van die orde.

Op 5 September 1997 het Moeder Teresa op die ouderdom van 87 gesterf.

Verwysings

  1. "The Nobel Peace Prize 1979" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.

Eksterne skakels

Read other articles:

This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) This article relies excessively on references to primary sources. Please improve this article by adding secondary or tertiary sources. Find sources: A Motley Vision – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (April 2015) (Learn how and when to remove this template message) The topic of this article...

 

شط ريحان (محلة) تقسيم إداري البلد  اليمن المحافظة محافظة إب المديرية مديرية العدين العزلة عزلة بني عمران القرية قرية الوادي السكان التعداد السكاني 2004 السكان 115   • الذكور 55   • الإناث 60   • عدد الأسر 16   • عدد المساكن 17 معلومات أخرى التوقيت توقيت اليمن (+3 غرينيتش)...

 

اضغط هنا للاطلاع على كيفية قراءة التصنيف طائر نوء أبيض البطن طائر نوء أبيض البطن بالقرب من جزيرة لورد هاو حالة الحفظ أنواع غير مهددة أو خطر انقراض ضعيف جدا (IUCN 3.1)[1] المرتبة التصنيفية نوع[2][3]  التصنيف العلمي المملكة: حيوان الشعبة: حبليات الطائفة: طائر الرتبة:

Este artigo não cita fontes confiáveis. Ajude a inserir referências. Conteúdo não verificável pode ser removido.—Encontre fontes: ABW  • CAPES  • Google (N • L • A) (Junho de 2023) Torneio Universitário Seven a Side Dados Organização CBRu, FPR Edições 4 Local de disputa  São Paulo Sistema Não disponível Primeiro vencedor Farmácia USP Último vencedor UFF Rugby Total de jogos 0 Divisões Edição atual O Tornei...

 

Hester NeedhamPotret Hester Needham pada tahun 1874 beserta tanda tangannya.Lahir(1843-01-23)23 Januari 1843London, Inggris, Britania RayaMeninggal12 Mei 1897(1897-05-12) (umur 54)Maga, Mandailing, Keresidenan Tapanuli, Hindia BelandaSebab meninggalPenyakit edemaTempat pemakamanKompleks Gereja HKBP Aek Bingke, Panyabungan Utara, Mandailing NatalDikenal atasMisionaris wanita pertama di Tanah BatakKarya terkenalGod First (Hester Needham's work in Sumatra)Orang tuaWilliam Needham (bapa...

 

2022 novel by Cormac McCarthy Stella Maris AuthorCormac McCarthyAudio read byJulia WhelanEdoardo BalleriniCountryUnited StatesLanguageEnglishPublisherAlfred A. KnopfPublication dateDecember 6, 2022Media typePrintPages208ISBN978-0-307-26900-3Preceded byThe Passenger  Stella Maris is a 2022 novel by American writer Cormac McCarthy that was published on December 6, 2022.[1] It is a companion novel to The Passenger.[2] It was the final novel published befo...

Sainte-Gauburge-Sainte-ColombeSainte-Gauburge-Sainte-Colombe Lokasi di Region Normandia Sainte-Gauburge-Sainte-Colombe Koordinat: 48°42′55″N 0°25′53″E / 48.7153°N 0.4314°E / 48.7153; 0.4314NegaraPrancisRegionNormandiaDepartemenOrneArondisemenArgentanKantonLe MerleraultAntarkomuneVallée de la RislePemerintahan • Wali kota (2008–2014) Philippe BigotLuas • Land121,17 km2 (817 sq mi) • Populasi21.165 ...

 

Baseball park in Hot Springs, Arkansas Fogel FieldFormer namesFordyce Field; Holder FieldLocation847 Whittington AveHot Springs, Arkansas  United StatesCoordinates34°30.905′N 93°4.393′W / 34.515083°N 93.073217°W / 34.515083; -93.073217[1]OwnerArkansas Alligator Farm and Petting ZooSurfaceGrassConstructionBroke ground1912Opened1912Closed1952Main contractorsHot Springs Park CompanyTenantsMajor League Spring TrainingPhiladelphia Phillies (NL) (1912)Pi...

 

Village in Lublin Voivodeship, PolandStrzeszkowice MałeVillageStrzeszkowice MałeCoordinates: 51°9′N 22°26′E / 51.150°N 22.433°E / 51.150; 22.433Country PolandVoivodeshipLublinCountyLublinGminaNiedrzwica Duża Strzeszkowice Małe [stʂɛʂkɔˈvit͡sɛ ˈmawɛ] is a village in the administrative district of Gmina Niedrzwica Duża, within Lublin County, Lublin Voivodeship, in eastern Poland.[1] It lies approximately 6 kilometres (4 mi) no...

Indian charitable organisation This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Sevalaya – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2013) (Lear...

 

2019 non-fiction book by Tim Bouverie Appeasing Hitler: Chamberlain, Churchill and the Road to War First edition coverAuthorTim BouverieAudio read byJohn Sessions[1]CountryUnited KingdomLanguageEnglishSubjectBritish appeasement of Adolf HitlerPublisherThe Bodley HeadPublication date18 April 2019Media typePrint (hardcover and paperback)Pages512ISBN978-1-84792-440-7 (hardcover)Dewey Decimal327.41043LC ClassDA47.2 .B685 2019 Appeasing Hitler: Chamberlain, Churchill an...

 

Railway station in Adana, Turkey This article relies largely or entirely on a single source. Relevant discussion may be found on the talk page. Please help improve this article by introducing citations to additional sources.Find sources: Kiremithane railway station – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (November 2015) KİREMİTHANETCDD intercity and regional rail stationGeneral informationCoordinates37°00′01″N 35°21′49″E / &#x...

Uruguayan footballer (born 1985) Matías Vitkieviez Personal informationFull name Matías VitkieviezDate of birth (1985-05-16) 16 May 1985 (age 38)Place of birth Montevideo, UruguayHeight 1.78 m (5 ft 10 in)Position(s) Winger, second strikerTeam informationCurrent team Étoile CarougeNumber 7Youth career1998–1999 Nacional1999–2000 U.S. Meinier2000–2001 U.S. Carouge2001–2002 Étoile CarougeSenior career*Years Team Apps (Gls)2002–2003 Louhans-Cuiseaux 6 (1)2003–2...

 

Academy in Bootle, MerseysideThe Salesian Academy of St John BoscoAddressNetherton WayBootle, Merseyside, L30 2NACoordinates53°28′28″N 2°58′36″W / 53.47444°N 2.97673°W / 53.47444; -2.97673InformationTypeAcademyReligious affiliation(s)Roman CatholicEstablished1966Local authoritySefton CouncilTrustPope Francis Multi Academy TrustDepartment for Education URN149486 TablesOfstedReportsHeadteacherTony CostelloGenderCoeducationalAge11 to 16 The Salesian Academ...

 

У Вікіпедії є статті про інші значення цього терміна: Олександр II. Олександр II МиколайовичАлександр Николаевич Гольштейн-Готторп-Романов Олександр II МиколайовичФотопортрет Олександра ІІневідомий автор, 1878 або 1881 Прапор 12-й Імператор Всеросійський 18 лютого (2 березня...

American businessman J. Irwin MillerBornJoseph Irwin Miller(1909-05-26)May 26, 1909Columbus, Indiana, U.S.DiedAugust 16, 2004(2004-08-16) (aged 95)Columbus, Indiana, U.S.EducationYale University (BA)Balliol College, OxfordOccupationBusinessmanKnown forCEO of CumminsArchitecture patronSpouseXenia Simons (m. 1943)Children5 Joseph Irwin Miller (May 26, 1909 – August 16, 2004) was an American industrialist, patron of modern architecture, and lay leader in the Christian ecumenical ...

 

International athletics championship event10th Oceania Athletics ChampionshipsDates23–25 SeptemberHost cityCairns, AustraliaVenueBarlow ParkLevelOpen senior, U20TypeOutdoorEvents84 (21 men, 21 women for 2 age categories)Participation23 [1] nations← 2008 Saipan 2011 Apia → The 2010 Oceania Athletics Championships was the 10th edition of the Oceania Athletics Championships, organised under the supervision of the Oceania Athletic Association, in Cairns, Queensland, Australi...

 

Logo Sensus Penduduk Indonesia 2010 Piramida penduduk Provinsi Jawa Barat tahun 2010 Sensus Penduduk Indonesia 2010 (disingkat SP2010[1]) adalah sebuah sensus yang dilakukan oleh Badan Pusat Statistik (BPS) di Indonesia pada tanggal 1 Mei—15 Juni 2010. Awalnya sensus ditargetkan selesai pada 31 Mei 2010. Namun pada tanggal 31 Mei 2010, BPS memperpanjang waktu sensus penduduk Indonesia sampai tanggal 15 Juni 2010.[2][3] Ada beberapa daerah yang sudah menyelesaikan sen...

2023 film directed by Bobby Farrelly ChampionsTheatrical release posterDirected byBobby FarrellyScreenplay byMark RizzoBased onCampeonesby Javier FesserDavid MarquésProduced by Paul Brooks Scott Niemeyer Jeremy Plager Starring Woody Harrelson Kaitlin Olson Ernie Hudson Cheech Marin CinematographyC. Kim MilesEdited byJulie GarcésMusic byMichael FrantiProductioncompanyGold Circle EntertainmentDistributed by Focus Features (United States) Universal Pictures (International) Release dates Februa...

 

Имперский колледж ЛондонаImperial College London Девиз Knowledge is the adornment and protection of the Empire Год основания 8 июля 1907[1] Президент Хью Брэди[en] Студенты 22 791 Бакалавриат 11 722 Магистратура 11 069 Докторантура 4 686 Расположение Лондон Сайт www.imperial.ac.uk  Медиафайлы на Викискладе Имперский колл...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!