Martin Stadtfeld |
---|
Martin Stadtfeld |
Agtergrondinligting |
---|
Geboortenaam | (Stadtfeld, Martin) |
---|
Gebore | 1980 |
---|
Beroep(e) | Pianis |
---|
Instrumente | Klavier |
---|
Martin Stadtfeld (19 November 1980, Gackenbach) is 'n Duitse pianis. [1]
Stadtfeld het sy eerste konsert op 9-jarige ouderdom gegee en op 14-jarige ouderdom by die Frankfurtse Universiteit vir Musiek en Uitvoerende Kunste in Frankfurt ingeskryf onder die Russies-Amerikaanse professor Lev Natochenny. Hy het sy Abitur[2] in 2000 voltooi aan die Landesmusikgymnasium Rynland-Palts.
Stadtfeld is tans onder kontrak met Sony Classical .
Toekennings
- 2002: Eerste prys tydens die 11de Internasionale Bach-kompetisie in Leipzig.
Verwysings
- ↑ Pohl, Friedrich (10 Mei 2008). "Martin Stadtfeld: Der bessere Lang Lang". Die Welt (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2011.
- ↑ Abitur (Duits: [abiˈtuːɐ̯]), dikwels in die omgangstaal verkort tot Abi, is 'n kwalifikasie wat aan die einde van sekondêre onderwys in Duitsland verleen word. Dit word toegeken aan studente wat hul eindeksamen aan die einde van ISCED 3 slaag, gewoonlik na twaalf of dertien jaar van skoolopleiding. Die Duitse term Abitur se wortels lê in die argaïese woord Abiturium, wat op sy beurt afgelei is van die Latynse abiturus
Eksterne skakels