Martin B-26 Marauder
|
|
Tipe
|
Bomwerper
|
Vervaardiger
|
Martin
|
Nooiensvlug
|
25 November 1940
|
Vrygestel
|
1941
|
Status
|
Onttrek aan militêre diens
|
Hoofgebruiker
|
Amerikaanse Lugmag
|
Vervaardig
|
1941–1945
|
Aantal gebou
|
5 288
|
Eenheidskoste
|
VS$102,659.33 per B-26A
|
Die Martin B-26 Marauder was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 25 November 1940 voltooi.
Tegniese besonderhede
Besonderhede van die Martin B-26B-55 Marauder:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
2
|
Tipe motor
|
Skroef:: R-2800-43 Double Wasp stermotor
|
Vervaardiger
|
Pratt & Whitney
|
Kraglewering per motor
|
1 920 perdekrag
|
Vlerkspan
|
21,64 m
|
Lengte
|
17,75 m
|
Hoogte
|
6,55 m
|
Maks. opstygmassa
|
16 783 kg
|
Maks. snelheid
|
454 km/h op 4 572 m
|
Operasionele hoogte
|
6 614 m
|
Togafstand met 'n bomvrag van 1 361 kg
|
1 851 km
|
Bewapening
|
Elf 0.50 mm masjiengewere: twee elk in dorsale
en stertskiettorings, een aan elke sy, vier in neus
plus 0.30 mm ook in die neus.
|
Bomvrag
|
2 359 kg
|
Bron