Mark Blum (Newark, New Jersey 14 Mei 1950 − 25 Maart 2020) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Desperately Seeking Susan (1985), Crocodile Dundee (1986), Blind Date (1987), en Shattered Glass (2003).
Op 26 Maart 2020 het die New Yorkse teatergeselskap Playwrights Horizons bekend gemaak dat Mark Blum in die ouderdom van 69 oorlede is nadat hy 'n Koronavirus-infeksie opgedoen het wat komplikasies veroorsaak het.[1]
Filmografie
Rolprente
- 1985: Desperately Seeking Susan
- 1986: Crocodile Dundee
- 1987: Blind Date
- 1993: Emma and Elvis
- 1998: You Can Thank Me Later
- 2003: Shattered Glass
- 2005: Life on the Ledge
- 2012: A Wife Alone
- 2015: How He Fell in Love
Televisiereekse
- 1987: Sweet Surrender
- 1990: Capital News
Televisierolprente
- 1991: MTV, Give Me Back My Life: A Harvard Lampoon Parody
- 1992: Condition: Critical
- 1993: Gloria Vane
Verwysings
Eksterne skakels