Mario Oriani-Ambrosini
|
Persoonlike besonderhede
|
Mario Oriani-Ambrosini (Rome, 26 Oktober 1960 – 16 Augustus 2014) was tot sy dood 'n Italiaanse konstitusionele prokureur, asook 'n politikus en bekende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.
Hy is in 2014 aan gevorderde longkanker oorlede.