Lys van Formule Een wêreldkampioenskap punteleer metodes

In 2002 het Michael Schumacher 144 van 'n maksimum van 170 Kampioenskappunte aangeteken.
(foto van die 2004 motor)
Formule Een
Huidige seisoen
2023 Formule Een-seisoen
Verwante artikels

Geskiedenis van Formule Een
Formule Een regulasies
Formule Een motors
Formule Een enjins
Formule Een renne
Toekoms van Formule Een

Lyste
BestuurdersVervaardigers Seisoene · Grands Prix · Renbane

Punteleermetodes
Enjins

Rekords

Bestuurders (Wenners)
Vervaardigers
Bande · Wedrenrekords

Sien ook

Hierdie is 'n lys van punteleer metodes wat die uislag van die FIA Wêreld Bestuurders- en Vervaardigerskampioenskap sedert 1950 bepaal. Die Kampioenskap word oorhandig aan die bestuurder en vervaardiger wat die meeste punte oor die duur van 'n Kampioenskap-seisoen bymekaar maak.

In sekere seisoene is net 'n sekere hoeveelheid van 'n bestuurder se beste uitslae getel vir die kampioenskaptitel. Dit kan die beste geïllustreer word aan die hand van die 1988 Formule Een-seisoen toe die McLaren-bestuurders Alain Prost en Ayrton Senna oorheers het. Prost het in 14 wedrenne òf eerste òf tweede geëindig, en nie die ander twee voltooi nie, terwyl Senna 8 wedrenne gewen het teenoor die 7 van Prost wat beteken het dat hy (Senna) slegs 3 verdere tweede plekke nodig gehad het om die Kampioenskaptitel te verower, ongeag Prost se uitslae. Dit het gelei tot die afwyking waar Prost meer punte gekry het in die seisoen maar nie die kampioen geword het nie. 'n Nuwe stelsel wat al die punte vir al die wedrenne in ag geneem het, is ingestel in 1991, saam met 'n addisionele punt vir die wenner.

Die huidige stelsel is in die 2003 seisoen bekend gestel en is ontwerp om meer spanne en bestuurders in staat te stel om meer gereeld punte aan te teken, terwyl die kleiner verskil in punte beteken dat betroubaarheid en herhaalbaarheid dikwels belangriker is as die finale posisie.

Die bestuurder wat oor jare die beste vertoon het in terme van punte is Jim Clark, wie 'n maksimum van 54 punte (6 seges) in die 1963 en die 1966 Formule Een-seisoen behaal het. Later sou Michael Schumacher elke wedren van die 2002 Formule Een-seisoen wen om 144 uit 'n maksimum van 170 punte aan te teken. Die mees dominante vervaardigerskampioen is Mclaren wat in die 1988 Formule Een-seisoen 199 uit 'n maksimum van 240 punte aangeteken het; hulle was 134 punte voor die naaste teenstander. In 2002 het Ferari 221 punte aangeteken, soveel soos al die ander spanne saam.

Puntetoekenning

Seisoene 1ste 2de 3de 4de 5de 6de 7de 8ste 9de 10de Vinnigste
rondtetyd
Beste uitslag getel Notas
1950–1953 8 6 4 3 2 1 4 [1][2]
1954 8 6 4 3 2 1 5 [1] [2] [3]
1955–1957 8 6 4 3 2 1 5 [1][4][5][6][7]
1958 8 6 4 3 2 1 6 [6][7][8][9][10]
1959 8 6 4 3 2 1 5 [9][10]
1960 8 6 4 3 2 1 6 [9]
1961–1962 9 6 4 3 2 1 5 [9]
1963–1965 9 6 4 3 2 1 6 [9]
1966 9 6 4 3 2 1 5 [7] [9] [11]
1967 9 6 4 3 2 1 9
(5 van die eerste 6, 4 van die laaste 5)
[7][9][11]
1968 9 6 4 3 2 1 10
(5 van die eerste 6, 5 van die laaste 6)
[9]
1969 9 6 4 3 2 1 9
(5 van die eerste 6, 4 van die laaste 5)
[7] [9]
1970 9 6 4 3 2 1 11
(6 van die eerste 7, 5 van die laaste 6)
[7] [9]
1971 9 6 4 3 2 1 9
(5 van die eerste 6, 4 van die laaste 5)
[9]
1972 9 6 4 3 2 1 10
(5 van die eerste 6, 5 van die laaste 6)
[9]
1973–1974 9 6 4 3 2 1 13
(7 van die eerste 8, 6 van die laaste 7)
[9]
1975 9 6 4 3 2 1 12
(6 van die eerste 7, 6 van die laaste 7)
[9] [12]
1976–1978 9 6 4 3 2 1 14
(7 van die eerste 8, 7 van die laaste 8)
[9]
1979 9 6 4 3 2 1 8
(4 van die eerste 7, 4 van die laaste 8)
[12]
1980 9 6 4 3 2 1 10
(5 van die eerste 7, 5 van die laaste 7)
[12]
1981–1984 9 6 4 3 2 1 Almal [12] [13]
1985–1990 9 6 4 3 2 1 11 [12] [13]
19912002 10 6 4 3 2 1 Almal [12]
20032009 10 8 6 5 4 3 2 1 Almal [12]
20102018

2025

25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 Almal [12]
20092024 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 1 Almal [12]

Nota's

  1. 1,0 1,1 1,2 Die Vervaardigerskampioenskap is nie tussen 1950 en 1957 beslis nie.
  2. 2,0 2,1 Punte vir gedeelde bestuurders is gelykop gedeel tussen die bestuurders ongeag van hoeveel rondtes elke bestuurder voltooi het.
  3. In die 1954 Britse Grand Prix het sewe bestuurders dieselfde tyd vir die vinnigste baanrondte opgestel en elkeen het 0,143 van 'n punt gekry.
  4. Bestuurders wat meer as een motor gedeel het in 'n wedren het slegs punte gekry vir hul beste plek aan die einde van die wedren.
  5. Punte vir gedeelde bestuurders is gelykop verdeel tussen die bestuurders tensy dit geblyk het of een bestuurder "onvoldoende afstand" voltooi het.
  6. 6,0 6,1 Punte is gelykop verdeel vir bestuurders wie dieselfde vinnigste baanrondte opgestel het.
  7. 7,0 7,1 7,2 7,3 7,4 7,5 Formule 2-motors het teen Formule 1 motors meegeding in die volgende Grands Prix maar kon nie in aanmerking kom vir kampioenskappunte nie.
    • 1957 Duitse Grand Prix
    • 1958 Duitse Grand Prix
    • 1958 Marokkaanse Grand Prix
    • 1966 Duitse Grand Prix
    • 1967 Duitse Grand Prix
    • 1969 Duitse Grand Prix
  8. Punte is nie verder toegeken vir gedeelde bestuurdeers nie.
  9. 9,00 9,01 9,02 9,03 9,04 9,05 9,06 9,07 9,08 9,09 9,10 9,11 9,12 9,13 9,14 Slegs die bestuurder met die meeste punte vir elke vervaardiger met elke wedren is getel by die Vervaardigerskampioenskap.
  10. 10,0 10,1 Die punt vir die vinnigste rondtetyd is slegs aan bestuurders toegeken, nie vervaardigers nie
  11. 11,0 11,1 Bestuurders wie nie geklassifiseer is nie (hulle het bv. nie genoeg wedrenafstand voltooi nie) het nie punte verdien nie, selfs al het hulle onder die eerste 6 geëindig.
  12. 12,0 12,1 12,2 12,3 12,4 12,5 12,6 12,7 12,8 Halwe punte is toegeken vir wedrenne wat beëindig is voordat driekwart van die afstand voltooi is.
  13. 13,0 13,1 Die tweede bestuurders van spanne wat amptelik net een motor ingeskryf het kon nie punte verdien nie. Dit het Jo Gartner (Osella) en Gerhard Berger (ATS) beïnvloed wie onderskeidelik vyfde en sesde in die 1984 Italiaanse Grand Prix geëindig het, en Yannick Dalmas (Larrousse) wie vyfde in die 1987 Australiese Grand Prix geëindig het. Hulle punte is nie herverdeel nie.

Verwysings

Read other articles:

Tokek rumah Gekko gecko Rekaman Status konservasiRisiko rendahIUCN195309[1] TaksonomiKerajaanAnimaliaFilumChordataKelasReptiliaOrdoSquamataFamiliGekkonidaeGenusGekkoSpesiesGekko gecko (Linnaeus, 1758) Tata namaSinonim taksonLacerta gecko Linnaeus, 1758ProtonimLacerta gecko lbs Tokek rumah (Gekko gecko)[1] atau oleh orang awam cukup disebut tokek adalah sejenis kadal dari genus Gekko, suku Gekkonidae. Disebut tokek rumah karena tokek ini sangat sering dijumpai di lingkungan man...

 

En las elecciones al Parlamento Europeo de 2004 en la República Checa, celebradas en junio, se escogió a los 24 representantes de dicho país para la sexta legislatura del Parlamento Europeo. Tras su reciente incorporación a la Unión Europea, es la primera participación de República Checa en unos comicios europeos. Resultados Datos de participación Censo electoral 8.283.485 100% Votantes 2.346.010 28,3 Abstención 5.937.475 71,7 A candidatura 2.332.862 ← Elecciones al Parlamento Euro...

 

?Hipposideros dyacorum Охоронний статус Найменший ризик (МСОП 3.1) Біологічна класифікація Домен: Еукаріоти (Eukaryota) Царство: Тварини (Animalia) Тип: Хордові (Chordata) Клас: Ссавці (Mammalia) Ряд: Рукокрилі (Chiroptera) Підряд: Кажани (Microchiroptera) Родина: Hipposideridae Рід: Hipposideros Біноміальна назва Hipposideros dyacorum(Th...

Royal Consort History NameRoyal Consort Owner F. Kemp and Company, Fleetwood (1844–70) Lancashire and Yorkshire Railway (1870–80) Lancashire and Yorkshire Railway and London and North Western Railway (1880–90 A. & B. Stewart, Birkenhead (1890–91) Operator 1844-1870: North Lancashire Steam Navigation Company 1870-1880: Lancashire and Yorkshire Railway Lancashire and Yorkshire Railway and London and North Western Railway (1880–90 A. & B. Stewart, Birkenhead (1890–93) Port of...

 

Track map. The 2002 Cadillac Grand Prix of Washington, D.C. was the fifth round of the 2002 American Le Mans Series season. It took place in a 1.66 mi (2.67 km) temporary street circuit set around the streets and parking lot adjacent to Robert F. Kennedy Memorial Stadium in Washington, D.C., on July 21, 2002. The venue was not renewed for another season due to complaints from neighbors about noise and the race was the only event of its kind held in Washington.[1] The event w...

 

Houston GLBT Community CenterFormationMarch 23, 1996 (1996-03-23)HeadquartersHouston, Texas The Dow School in the Sixth Ward was the headquarters The Houston GLBT Community Center was a community center for gay, lesbian, bisexual, and transgender people and their allies in the Houston metropolitan area and southeast Texas. Its last location was in the Dow School building in the Sixth Ward of Houston.[1] The Center was a nonprofit all-volunteer nonprofit organization who...

Tyla Wynn Información personalOtros nombres Brianna, Tyla WinnNacimiento 16 de octubre de 1982 (41 años)Lubbock, Texas,Estados UnidosNacionalidad EstadounidenseEtnia CaucásicaCaracterísticas físicasAltura 1,68 m (5′ 6″)Peso 54 kg (119 lb)Medidas 34C-26-34[1]​Ojos VerdesCabello RubioPecho natural SíInformación profesionalOcupación Actriz pornográfica Años activa 2004-2016Películas 530 (IAFD)Seudónimo Brianna, Tyla WinnDistinciones Premio AVN (2005...

 

His Excellency, The Most ReverendBruce Alan LewandowskiCSsRAuxiliary Bishop of BaltimoreTitular Bishop of CroaeChurchCatholic ChurchArchdioceseBaltimoreAppointedJune 10, 2020InstalledAugust 18, 2020Other post(s)Titular Bishop of CroaeOrdersOrdinationMay 7, 1994by William George CurlinConsecrationAugust 18, 2020by William E. LoriPersonal detailsBorn (1967-06-08) June 8, 1967 (age 56)Toledo, OhioNationalityAmericanDenominationRoman CatholicismAlma materHoly Redeemer CollegeWashin...

 

Peter Pan, his fellow characters, and the setting of Neverland have appeared in many works since the original books and 1904 play by J. M. Barrie. The earliest were the stage productions of the play, and an adaptation to silent film, done with Barrie's involvement and personal approval. Later works were authorised by Great Ormond Street Hospital, to which Barrie gave the rights to the Peter Pan works; these include adaptations of the main story in both animated and live-action films, musical ...

This article is part of a series on thePolitics of India Union Government Constitution of India Law Human rights Taxation Law enforcement Indian criminal law Indian Penal Code Code of Criminal Procedure Executive President of India Droupadi Murmu Vice President of India Jagdeep Dhankhar Prime Minister of India Narendra Modi (BJP) Cabinet secretary Union Council of Ministers Government agencies LegislatureParliament of India Lok Sabha Speaker Om Birla (BJP) Deputy Speaker Vacant House Leader N...

 

Census-designated place in the United States Census-designated place in Mississippi, United StatesTunica Resorts RobinsonvilleCensus-designated placeTunica County River ParkTunica ResortsLocation within the state of MississippiCoordinates: 34°49′1″N 90°18′58″W / 34.81694°N 90.31611°W / 34.81694; -90.31611CountryUnited StatesStateMississippiCountyTunicaArea[1] • Total29.69 sq mi (76.90 km2) • Land28.69 sq&#...

 

Painting by Matthias Stom The Judgement of Solomon (c. 1640) by Matthias Stom The Judgement of Solomon is an oil on canvas painting by Matthias Stom, created c. 1640, representing the Judgement of Solomon.[1] Previously owned by Principe Carcafa d'Andria of Naples, it is now in the Museum of Fine Arts Houston, whose purchase of it in 1970 was funded by the Laurence H. Favrot Bequest.[2] See also List of paintings by Matthias Stom References ^ Hoyt, Bridget O'Brien (2013). Emph...

Lock on the River Thames in Berkshire, England Romney LockRomney Lock from downstreamWaterwayRiver ThamesCountyBerkshireMaintained byEnvironment AgencyOperationHydraulicFirst built1798Latest built1980Length78.50 m (257 ft 7 in) [1]Width7.45 m (24 ft 5 in)[1]Fall2.01 m (6 ft 7 in)[1]Above sea level60 feet (18 m)Distance to Teddington Lock23 miles (37 km)Power is available out of hours vteRomney Lock L...

 

American actress Kim WayansWayans in 2012BornKimberly Nichole Wayans (1961-10-16) October 16, 1961 (age 62)New York City, New York, U.S.EducationWesleyan UniversityOccupation(s)Actress, comedianYears active1982–presentSpouseKevin KnottsRelativesWayans family Kimberly Nichole Wayans (born October 16, 1961) is an American actress and comedian. Wayans is the sister of Keenen Ivory, Damon Sr., Marlon, Shawn and Nadia Wayans. She is best known for her numerous roles on the Fox sketch c...

 

Former US government agency United States Department of WarSeal of the U.S. Department of WarDepartment overviewFormedAugust 7, 1789; 234 years ago (1789-08-07)Preceding departmentBoard of War and OrdnanceDissolvedSeptember 18, 1947; 76 years ago (1947-09-18)Superseding agenciesDepartment of the ArmyDepartment of the Air ForceDepartment executiveSecretary of WarChild departmentU.S. Army The United States Department of War, also called the War Department (an...

Confection This article is about the confectionery. For the Android version, see Android Nougat. NougatNougat barTypeConfectionPlace of originIranMain ingredientsWhite nougat: sugar or honey, nuts (almonds, walnuts, pistachios, hazelnuts), egg whites, sometimes candied fruitBrown nougat: sugar or honey, nuts (almonds, walnuts, pistachios, hazelnuts)Viennese or German nougat: sugar, nuts, chocolateVariationsGaz, torrone and turrónFood energy(per 100 serving)398 kcal (1666 kJ)  ...

 

Rajawali ekor-baji Status konservasi Risiko Rendah (IUCN 3.1)[1] Klasifikasi ilmiah Kerajaan: Animalia Filum: Chordata Kelas: Aves Ordo: Accipitriformes Famili: Accipitridae Genus: Aquila Spesies: A. audax Subspesies A. a. audax (Latham,1801) A. a. fleayi (Condon & Amadon, 1954) Persebaran rajawali ekor-baji Rajawali ekor-baji (Aquila audax) adalah burung pemangsa dari famili Accipitridae yang menghuni wilayah Papua. Spesies ini merupakan salah satu dari 12 jenis elang t...

 

Color-variation of the common fox American cross fox, as illustrated by John James Audubon.Cross Foxes redirects here. For the pub name, see Pub name. The cross fox is a partially melanistic colour variant of the red fox (Vulpes vulpes) which has a long dark stripe running down its back, intersecting another stripe to form a cross over the shoulders. It tends to be more abundant in northern regions of Canada,[1] and is rarer than the common red form, but is more common than the even d...

Isla Adonara Pulau Adonara Ubicación geográficaRegión Islas menores de la SondaArchipiélago Archipiélago Solor(grupo de las islas menores de la Sonda)Coordenadas 8°20′00″S 123°10′00″E / -8.333331, 123.166667Ubicación administrativaPaís Indonesia IndonesiaDivisión Flores OrientalProvincia Nusatenggara OrientalCaracterísticas generalesSuperficie 509Punto más alto Iliboleng 1.659 m Localización en la provincia de Nusa Tenggara Oriental Localización en l...

 

Railway station in Tamil Nadu, India Katpadi JunctionVellore Katpadi Junction Express train and passenger train stationStation entranceGeneral informationLocationVellore, Tamil NaduIndiaCoordinates12°58′20″N 79°8′18″E / 12.97222°N 79.13833°E / 12.97222; 79.13833Elevation213 metres (699 ft)Owned byIndian RailwaysOperated bySouthern Railway zoneLine(s)Chennai Central–Bangalore City lineGudur–Katpadi branch line Villupuram–Katpadi branch line Platfo...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!