Koning-William-eiland

Koning-William-eiland
Inheemse naam: King William Island
Nasa-Satellietbeeld van die Koning-William-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Koning-William-eiland
Geografie

Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 69°0′N 97°30′W / 69.000°N 97.500°W / 69.000; -97.500
Argipel Kanadese Arktiese Argipel

Oppervlakte 12 516 vk km
Hoogste punt Berg Matheson 137 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Nunavut

Demografie
Bevolking 1324

Bevolkingsgroepe Inuïete
Die wêreld se 61ste grootste eiland en die 15de grootste eiland van Kanada
Ligging van die Koning-William-eiland

Koning-William-eiland (Engels: King William Island), die wêreld se 61ste grootste eiland en die 15de grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 12 516 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Koning-William-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel, met Adelaide-skiereiland in die suide, Boothia-skiereiland in die ooste, Victoria-eiland in die weste en Prins van Wallis-eiland in die noorde. In 1830/31 het John Ross die eiland ontdek en genoem na koning William IV, wat dié jaar Britse monarg geword het.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koning-William-eiland.
  • (en) "King William Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • (en) "King William Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!