Khutsong is 'n township in die Wes-Rand, Gauteng, wat naby Carletonville geleë is. Die township het 62 458 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,4% swartmense was.[1] Khutsong se grootste huistale is Tswana (34,7%) en Xhosa (25,0%).
Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!