Kenteken

Drie kentekens van verskillende maatskappye: LibreOffice, IBM en die "International Bureau of Weights and Measures".

'n Kenteken is 'n grafiese merk, embleem, of simbool wat algemeen gebruik word deur kommersiële ondernemings, organisasies en selfs individue om te help met openbare herkenning. 'n Kenteken kan bestaan uit óf suiwer grafiese embleme of is saamgestel uit die naam van die organisasie of 'n afkorting daarvan.

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!