Karl (ook Carl) Thomas Mozart (* Wene, 21 September 1784; † Milaan, 31 Oktober 1858) was die seun en oudste kind van Wolfgang Amadeus Mozart wat volwassenheid bereik het. Hy was 'n staatsamptenaar in Milaan. Hy en sy jonger broer Franz Xaver Wolfgang Mozart was in 1842 in Salzburg vir die onthulling van die monument ter nagedagtenis aan hul vader. Nie Karl nog Thomas had nasate, dus eindig Amadeus se direkte bloedlyn hier.
Bronne
- Paul Griffiths. The Penguin Companion to Classical Music
Eksterne skakels