Johan Kemp
|
|
|
Geboorteplek
|
Suid-Afrika
|
Beroep
|
Professionele rugbyspeler
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Stut
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2002
|
Goue Leeus
|
6
|
(0)
|
Johan Kemp was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as stut vir die Goue Leeus uitgedraf het. Kemp het in 2002 in ses wedstryde tydens die Vodacombeker-toernooi gespeel. Hy is op 28 Maart 2013 op 35-jarige ouderdom in sy huis in Fontainebleau, Johannesburg tydens 'n inbraak doodgeskiet. Sy vrou en twee seuns het die aanval oorleef, asook sy twee honde wat verskeie meswonde opgedoen het.[1][2]
Verwysings