Inhambane is 'n provinsie in suidoostelike Mosambiek. Die provinsie het sowat 1,4 miljoen inwoners (2009). Die hoofstad en grootste stad is die gelyknamige stad van Inhambane (65,000 inwoners in 2008).
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.