Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.[2]
Vorige wenners
Al drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou, en almal is deur Sebastian Vettel gewen.