Hoërskool Silverton

Hoërskool Silverton, informeel Silvies, is 'n dubbelmedium sekondêre skool in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika.

Hoërskool Silverton
Skoolhoof Mnr Mathibedi-wa-Medupe (2019–)
Gevestig 1966
Adres 122 De Boulevard, Silverton, Pretoria, 0184, Suid-Afrika
Leuse "Soek in die Verlede" - "Learn from the past"
Grade 8-12
Dubbelmedium Afrikaans en Engels
Bekend as Silvies

Bekende alumni

  • Frank Opperman, sanger en akteur.
  • Karen Meiring, hoof van kykNET[1]
  • Casper de Vries, komediant en akteur

Vak Aanbiedings

Graad 8 en 9

Vir graad 8 en 9 leerders bied die skool die volgende verpligte vakke aan:

Engelse leerders:

  • English Home Language
  • Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Afrikaanse leerders:

  • English First Additional Language
  • Afrikaans Huistaal

Vakke vir beide Engelse en Afrikaanse leerders:

  • Wiskunde
  • Lewensoriëntering (LO)
  • Natuurlike Wetenskappe (NW)
  • Sosiale Wetenskappe (SW)
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW)
  • Tegnologie
  • Kuns en Kultuur

Graad 10 tot 12

Verpligte vakke

Lewensoriëntering (vir beide Afrikaanse en Engelse leeders)

Engelse leerders: English Home Language en Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Afrikaanse leerders: Afrikaans Huistaal en English First Additional Language.

Keusevakke wat die skool aanbied
  • Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid

Leerders kies ook enige drie (3) van die volgende vakke:

  • Toerisme
  • Besigheidstudies
  • Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
  • Verbruikerstudies
  • Lewenswetenskappe
  • Geografie
  • Ontwerp
  • Fisiese Wetenskappe*
  • Rekeningkunde
  • Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO)

(*) Wiskunde is 'n voorvereiste om Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde te neem

2023

"The Leadership Academy" - 2023

President: Mthokozisi Mahamba

Vise-President: Ayanda Baddie

Vise-President: Nathaniel Taurayi

Hoofseun: Tshepang Ledwaba

Hoofmeisie: Reneilwe Nkwana

Geskiedenis

2021

Matriekslaagsyfer: 95%.

104 Silvie-leerders slaag die 2021-eindeksamen [2].

  • 55.8% - diplomas
  • 32.7% - bachelors
  • 11.5% - sertifikaat

Sport

  • Hoërskool Silverton wen die Interhoër-atletiek (E-liga) (2019)
  • O/19 Netbaldogters wen hulle liga.(2019)
  • Die o/14 en o/16 rugby seuns is deur na die uitspeel vir die Verseker trofee.
  • Drie dogters, Rozane en Halle-Berry Drywer en Onalenna Ditle is gekies vir die Blou Bulle Dogtersrugbyspan.
  • Tshepo Manyaka is aangewys as die beste junioratleet in die Landloopliga.

Kultuur

  • Silvies leerders kan deelneem aan die koor en die junior of senior redenaars.
  • Die skool hou konsert die jaar.

Sosiaal

Gedurende die jaar word 'n groot verskeidenheid sosiale aktiwiteite aangebied. Die aktiwiteite verskil jaarliks.

Verwysings

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!