Hoërskool Bellville
|
|
Ingang van die Hoërskool Bellville
|
|
Leuse
|
Paratus Ad Omnia ("Gereed vir alles")
|
Gestig
|
25 Januarie 1937
|
Hoof
|
Deon du Plessis
|
Leerlinge
|
1 200
|
Grade
|
8–12
|
Adres
|
17 de la Haye-laan
|
Stad
|
Kaapstad
|
Provinsie
|
Wes-Kaap
|
Land
|
Suid-Afrika
|
Kleure
|
Vlootblou, maroen, goud
|
Skoolkoerant
|
Sapiens Paratus (podsending)
|
Webblad
|
www.hsbellville.co.za
|
Die Hoërskool Bellville is geleë in Bellville, een van die Kaapstadmetropool se noordelike voorstede en is op 25 Januarie 1937 gestig. Die skool is tans onder die leiding van mnr. Deon du Plessis, en is veral bekend vir sy wêreldklas-orkes en gemengde koor.
Dit is ook een van die vier MTBS-skole en ding mee teen onder meer die Hoërskool D.F. Malan, nog ‘n skool in die noordelike voorstede, waar die Hoërskool Bellville die dominante krag in rugby, landloop en netbal is, en die algehele voorloper in die jaarlikse interskolekompetisie.
Kultuur
Die skool se koerant is Sapiens en sy podsending is Paratus.
Noemenswaardige alumni
Verwysings
Eksterne skakels
33°53′34″S 18°38′55″O / 33.89278°S 18.64861°O / -33.89278; 18.64861