Hendrik Franciscus Andriessen |
---|
|
Agtergrondinligting |
---|
Gebore | 17 September 1892 |
---|
Sterf | 12 April 1981 |
---|
Genres | Klassiek |
---|
Beroep(e) | Komponis |
---|
Hendrik Franciscus Andriessen (gebore op 17 September 1892 in Haarlem en sterf op 12 April 1981 in Haarlem) was 'n Nederlandse komponis en orrelis. Hy word die beste onthou vir sy improvisasies by die orrel, en vir die hernuwing van Katolieke liturgiese musiek in Nederland.
Andriessen het in 'n musikale idioom gekomponeer wat sterk Franse invloede getoon het. Hy was die broer van die pianis en komponis Willem Andriessen en die vader van die komponiste Jurriaan Andriessen en Louis Andriessen en van die fluitspeler Heleen Andriessen.
Notas