Hans Abrahamson (gebore op 23 Desember 1952) is 'n Deense komponis.
Geselekteerde Werke
- Rundt Og Imellem (1971, 76), vir kwi tet
- Strykkwartet No. 1, 10 Preludes;(1973 weergawe vir 4 tjellos 2017[1] herrangskik as 10 Sinfonias vir orkes 2010) [2]
- Simfonie (1974) vir orkes
- Winternacht (1976–78), vir ensemble
- Walden (1978/1995), kwintet vir blaasinstrumente
- Strykkwartet No. 2 (1981)
- Nacht und Trompeten(1981), vir kamerorkes
- Märchenbilder (1984), vir ensemble
- Lied in Fall (1987), vir tjello en 13 instrumente
- Himne vir tjello of altviool solo (1990)
- Tien Studies (1983/1998) vir soloklavier
- Klavierkonsert (1999/2000)
- Schnee (2006–08), vir groot ensemble
- Strykkwartet No. 3 (2008)
- Dubbel konsert(2011), vir viool, klavier en strykinstrumente
- Strykkwartet No. 4 (2012)
- let me tell you (2013), vir sopraan en orkes, geskryf vir Barbara Hannigan
- Left, alone (2015), Klavier vir die linkerhand saam met orkes
- The Snow Queen (2019), opera
Verwysings
- ↑ Hans Abrahamsen 10 Preludes, version for cello quartet (2017)". musicsalesclassical.com. Opgespoor 15 Januarie 2019.
- ↑ Hans Abrahamsen (1952) Ten Sinfonias (2010) pour orchestre". ircam. Opgespoor op 15 Januarie 2019.