- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter H. Vir ander betekenisse sien H (dubbelsinnig).
Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".
Semities H
|
Fenisies H
|
Etruskies H
|
Grieks heta
|
Latyns-Romeins H
|
|
|
|
|
|
Gebruik as simbool
In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.
Skakels