Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page
Available for Advertising

Groenwier

Groenwier
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisies

Net soos die hoër plante besit groenwiere (klas Chlorophyceae) bladgroen waarmee hulle uit koolsuurgas, water en sonlig suiker en suurstof kan vervaardig. Groenwiere is een van die vernaamste verskaffers van suurstof op aarde. Die reserwevoedsel in die selle bestaan uit stysel en klein vetdruppeltjies. Die vorm en die ligging van die chlorofilkorrels in die selle verskil van spesie tot spesie, en hierdie twee eienskappe word ook gebruik om die spesifieke groenwierspesie vas te stel. Benewens spesies selfstandige groenwiere is daar ook kolonievormende spesies. Die voortplanting van groenwiere vind ongeslagtelik sowel as geslagtelik plaas. Generasiewisseling kom ook by sommige spesies voor.

Indeling en bou

Die klas Chlorophyceae sluit alle groenwiere in, behalwe 'n paar genera wat tot die Charophyceae behoort. Groenwiere kan een- of meersellig wees. Die meeste groenwiere (90 %) lewe in varswater; die groter spesies word veral in getysones van die see gevind. Groenwiere word egter ook op die land aangetref: 'n klassieke voorbeeld van simbiose kan gevind word by korsmosse (of ligene), waar groenwiere en blouwiere met skimmels saamlewe. Epifitiese wiere soos Protococcus viridis groei op die bas van bome.

Groenwiere is nou verwant aan die hoër plante: hulle besit ook soos die hoër plante chlorofil a en chlorofil b, 'n selmembraan van sellulose en 'n ensiemstelsel wat met dié van hoër plante ooreenkom. Die meeste spesies groenwiere het 'n dubbele selmembraan. Die binneste laag bestaan uit sellulose en die buitenste laag uit pektose. Primitiewe spesies van die groenwiere het geen selwande nie.

Voortplanting

Groenwiere kan geslagtelik of ongeslagtelik voortplant. Kolonievormende of draadvormige plantspesies plant gewoonlik voort deur middel van weefselfragmentasie. Daarbenewens word ongeslagtelike, beweeglike soöspore en onbeweeglike aplanospore en akinete ook gevorm; al hierdie selle het ’n dik wand en baie reserwevoedsel. Uit die ongeslagtelike spore, wat met behulp van die stroming van water of deur eie beweging versprei word, ontwikkel nuwe plantjies.

Geslagtelike voortplanting is ’n algemene verskynsel by die groenwiere. Net groenwiere van die orde. Chlorococcales plant nie geslagtelik voort nie. In die meeste gevalle is daar sprake van anisogamie, dit wil sê ’n groot, onbeweeglike vroulike oögonium en 'n manlike antheridium word gevorm. Die antheridium produseer 'n aantal klein, beweeglike selle wat met die selle in die oögonium versmelt. Die verskynsel van oögamie word by enkele spesies groenwiere aangetref.

Die versmeltingsproduk is ’n dikwandige sigoot wat deur wind of water versprei word. Die meeste groenwiere is haploïede plante waarin die diploïede fase net deur die sigoot verteenwoordig word. Egte generasiewisseling waarvolgens die diploïede fase ook ’n volwaardige plant is, word by enkele verteenwoordigers van die Ulvaceae en Cladophoraceae aangetref.

Verteenwoordigers

Die eensellige groenwiere van die orde Volvocales, wat hoofsaaklik in varswater lewe, vorm dikwels kolonies (sinobia) van selle wat hul sweephare verloor. Die selle van so 'n kolonie word deur slym bymekaargehou. Seldeling vind binne die slymlaag plaas.

Die kolonie word gewoonlik die palmellafase genoem. Elke sel wat deel van die kolonie vorm, kan nuwe sweephare ontwikkel en kan die kolonie enige tyd verlaat. Die Chlamydomonas is 'n geslag vryswemmende, eensellige wiere. Ongeslagtelike voortplanting van hierdie wier geskied deur die vorming van 2 tot 8 soöspore binne die bolvormige sel. Met geslagtelike voortplanting vind daar 'n versmelting van twee gelyke gamete plaas wat net fisiologies van mekaar verskil. Die sigoot vorm 'n aantal selle wat elk een sweephaar besit en uiteindelik in selfstandige wiere ontwikkel. Lede van die familie Volvocaceae bestaan uit 'n hol buis. Die wand van die buis bestaan uit 'n groot aantal selle (tot 2000). Die holte self is met water of met 'n jellieagtige vloeistof gevul.

Omdat die selle met plasmadrade aanmekaar verbind is, vorm hulle eintlik 'n meersellige organisme en nie 'n kolonie nie. Elke sel besit 2 sweephare, 'n rooi oogvlek en komvormige chloroplaste, en is met 'n gelatienagtige lagie omhul. Ongeslagtelike voortplanting vind plaas deurdat 'n aantal selle deel om sestiensellige bolle te vorm wat in die sentrale holte afgeskei word. Die bolle word vrygelaat sodra die wand skeur en kan sodoende nuwe kolonies vorm.

Ook net 'n paar selle is by geslagtelike voortplanting betrokke. Na 'n periode van rus kan die sigoot in 'n nuwe kolonie ontwikkel. Spesies van die genus Volvox is baie bekend omdat hulle oral in varswater voorkom. Hierdie wiere is vir die eerste keer deur Antonie van Leeuwenhoek beskryf. Die orde Chlorococcales bevat eensellige wiere sowel as kolonievormende spesies. Die bekendste spesies is die wat tot die varswatergenera Chlorococcum en Scenedesmus behoort. ’n Besondere kenmerk van die Scenedesmus is hul vier- tot agtsellige kolonies met die naaldvormige uitsteeksels op die hoeke.

Selle van die Chlorococcum het 'n dik wand en ’n onreëlmatige vorm. Die orde Ulotrichaes bestaan uit 'n groot aantal draadvormige spesies waarvan sommige vertak is en ander nie. Die bekendste wier, die eensellige groenwier Protococcus viridis, behoort tot hierdie groep en is verantwoordelik vir die groen kleur van klam mure en hout. Nog 'n spesie is die onvertakte Ulotrix, wat ringvormige chloroplaste het. 'n Groot verskeidenheid spesies vorm 'n deel van die genus Cladophora (orde Cladophorates).

Lede van hierdie groep wiere kom in verskeie watersoorte voor en hulle vertakte drade is meestal met die bodem vergroei. Die draadvormige lede van die Oedogoniales vertoon 'n buitengewone manier van seldeling. Aan die eindpunte van die selle word ’n spleet en 'n uitwendige ring van selwandmateriaal gevorm.

Na kerndeling rek die ring hom self uit sodat die sel langer en 'n selwand gevorm word. Omdat hierdie ring nie heeltemal aan die eindpunt van die sel gevorm word nie, bly 'n kapvormige deel agter wat kenmerkend vir hierdie spesie is. Spesies van die ordes Siphonales en Siphonocladales lewe in tropiese oseane, hoewel 'n paar ook in varswater gevind kan word.

Lede van die orde Charales lyk baie meer soos hoër plante as wiere. As gevolg hiervan word hulle dikwels as 'n afsonderlike afdeling van die planteryk beskou. Die twee bekendste genera van die Charales is die Chara en die Nitella. Die Chara het kransvormig gerangskikte sytakkies en die Nitella het gevurkte sytakkies. Charales word sowel in vars- as in brakwater aangetref en is bale gevoelig vir waterbesoedeling. Sekere groenwiere is parasities, soos onder meer die Cephaleuros, wat roes in teeplantasies veroorsaak, en die Chlorella vulgaris, wat in die dermselle van varswaterpoliepe lewe.

Groenwiere word nie in dieselfde mate as rooi- en bruinwiere vir voedingsdoeleindes gebruik nie, maar spesies van die Ulva en Enteromorpha word in Oosterse lande geëet. Lede van die orde Conjugatae (jukwiere) vorm 'n afsonderlike groep groenwiere. Hierdie wiere is hoofsaaklik varswaterwiere en is anders as al die ander groenwiere deurdat hulle nie voortplantingselle met sweephare vorm nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Read other articles:

В Википедии есть статьи о других людях с именем Мария Луиза. Мария-Луиза Австрийскаяфр. Marie-Louise d'Autricheнем. Marie-Louise von Österreich Портрет Марии-Луизы кисти Франсуа Жерара Императрица Франции 1 апреля 1810 — 6 апреля 1814 Предшественник Жозефина Богарне Преемник Мария Амалия Не

Un manaschi de la etnia kirguís recitando el poema épico de Manas Se define la tradición oral como todas aquellas expresiones culturales que se transmiten de generación en generación y que tienen el propósito de difundir conocimientos y experiencias a las nuevas generaciones. Forma parte del patrimonio inmaterial de una comunidad y se puede manifestar a través de diferentes formas habladas, como cantos populares, cuentos, mitos, leyendas, poesía. Dependiendo del contexto estos relatos...

Jules Verne (A 620)La Jules Verne a Tolone nel 2001Descrizione generale TipoNave ausiliariaNave Atelier Polivalente[1] Classeunica Numero unità1 In servizio con Marine nationale IdentificazioneA620 Ordine1961 CostruttoriDCN CantiereBrest Impostazione17 luglio 1969 Varo30 maggio 1970 MadrinaNantes (dal 26 maggio 1976) Entrata in servizio17 settembre 1976 Nomi precedentiAcheron Fuori servizio19 febbraio 2009 Disarmo23 febbraio 2009 Radiazione1 luglio 2009 Destino finale17 settembre...

1987 single by The CureWhy Can't I Be You?Single by The Curefrom the album Kiss Me, Kiss Me, Kiss Me B-sideA Japanese DreamReleased6 April 1987[1]Genre New wave pop[2] R&B[3][4] Length3:14LabelFictionSongwriter(s) Boris Williams Simon Gallup Robert Smith Porl Thompson Lol Tolhurst Producer(s) Robert Smith Dave Allen The Cure singles chronology Boys Don't Cry (New Voice) (1986) Why Can't I Be You? (1987) Catch (1987) Music videoWhy Can't I Be You (TopPop, 19...

Beethoven's 4th redirects here. For the direct-to-video movie, see Beethoven's 4th (film). Beethoven at about the time of the composition of the Fourth Symphony The Symphony No. 4 in B♭ major, Op. 60, is the fourth-published symphony by Ludwig van Beethoven. It was composed in 1806 and premiered in March 1807 at a private concert in Vienna at the town house of Prince Lobkowitz. The first public performance was at the Burgtheater in Vienna in April 1808. The symphony is in four movement...

«Darwin» redirige aquí. Para otras acepciones, véase Darwin (desambiguación). Charles Darwin Información personalNombre de nacimiento Charles Robert Darwin Nacimiento 12 de febrero de 1809 The Mount (Reino Unido) Fallecimiento 19 de abril de 1882 Down House (Reino Unido) Sepultura Colegiata de San Pedro en Westminster Nacionalidad BritánicaReligión Anglicanismo y agnosticismo Lengua materna Inglés de Inglaterra FamiliaPadres Robert Darwin Susannah Darwin Cónyuge Emma Darwin (18...

Relationship between mathematics and architecture The Gherkin,[1] 30 St Mary Axe, London, completed 2003, is a parametrically designed solid of revolution. Kandariya Mahadeva Temple (c. 1030), Khajuraho, India, is an example of religious architecture with a fractal-like structure which has many parts that resemble the whole.[2] Mathematics and architecture are related, since, as with other arts, architects use mathematics for several reasons. Apart from the mathematics needed ...

Pelayan TuhanDorothy DayOblSBDorothy Day pada tahun 1916Lahir(1897-11-08)8 November 1897Brooklyn, New York City, New York, Amerika SerikatMeninggal29 November 1980(1980-11-29) (umur 83)Manhattan, New York City, New York, Amerika SerikatPendidikanRobert A. Waller High SchoolPekerjaanJurnalisaktivisKota asalChicago, Illinois, Amerika Serikat Dorothy Day (8 November 1897 - 29 November 1980) Lahir di Kota New York, Day remaja pergi ke Kota Illinois untuk menempuh pendidikannya di Univer...

Gégène, alat yang digunakan prajurit Prancis untuk menghasilkan kejut listrik yang menyiksa korban Praktik penyiksaan berlangsung pada masa Perang Kemerdekaan Aljazair (1954–1962) dan dilakukan oleh Angkatan Bersenjata Prancis maupun oleh lawannya, Front Pembebasan Nasional Aljazair. Sejarawan Prancis Pierre Vidal-Naquet memperkirakan bahwa terdapat ratusan ribu kejadian penyiksaan oleh militer Prancis di Aljazair.[1] Di sisi lain, untuk membalas tindakan penyiksaan oleh Prancis, ...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: World War II in the Slovene Lands – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (May 2012) (Learn how and when to remove this template message) Part of a series on the History of Slovenia Italy / Noricum / Pannonia Slavic settlement of the Eas...

Uruguayan football club This article uses bare URLs, which are uninformative and vulnerable to link rot. Please consider converting them to full citations to ensure the article remains verifiable and maintains a consistent citation style. Several templates and tools are available to assist in formatting, such as reFill (documentation) and Citation bot (documentation). (August 2022) (Learn how and when to remove this template message) Football clubBella VistaFull nameClub Atlético Bella Vista...

Masacre de Ballymurphy LocalizaciónCoordenadas 54°34′30″N 5°58′26″O / 54.575, -5.974Datos generalesTipo asesinato masivoHistóricoFecha de inicio 11 de agosto de 1971Fecha de fin 11 de agosto de 1971DesenlaceMuertos 11[editar datos en Wikidata] La masacre de Ballymurphy consistió en una serie de incidentes ocurridos entre el 9 y el 11 de agosto de 1971, en los que el 1er Batallón del Regimiento de Paracaidistas del Ejército Británico mató a once civil...

Indian entertainment company AGS Entertainment Pvt. LtdTypePrivateIndustryEntertainment (motion pictures, movie theatres)Founded2006HeadquartersChennai, Tamil Nadu, India, ChennaiTamilnaduKey peopleKalpathi S. Aghoram Kalpathi S. Ganesh Kalpathi S. Suresh Revenue1.5 BillionOwnerKalpathi S. Aghoram, Kalpathi S. Ganesh, Kalpathi S. SureshNumber of employees133 EmployeesParentKalpathi InvestmentsWebsiteAgs cinemas AGS Entertainment is an Indian film production, distribution company, and multiple...

Untuk aktor Indonesia dengan nama yang mirip secara homofonik, lihat Revaldo. Rivaldo Rivaldo bersama Bunyodkor pada tahun 2010Informasi pribadiNama lengkap Rivaldo Vítor Borba FerreiraTanggal lahir 19 April 1972 (umur 51)Tempat lahir Recife, BrasilTinggi 186 m (610 ft 3 in)Posisi bermain Gelandang serang/penyerangKarier junior1989–1990 Paulistano1991–1992 Santa CruzKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)1991–1992 Santa Cruz 36 (20)1992–1994 Mogi Mirim 40 (27)1993–...

Marvel Comics character This article is about the Marvel Comics superhero. For the television series, see Wonder Man (miniseries). Comics character Wonder ManCover art of Avengers Two: Wonder Man and Beast - Marvel Tales #1 (January 2023) by Nick Bradshaw.Publication informationPublisherMarvel ComicsFirst appearanceThe Avengers #9 (October 1964)Created byStan Lee (writer)Jack Kirby (artist)Don Heck (artist)In-story informationAlter egoSimon WilliamsSpeciesHuman mutateTeam affiliationsAvengers...

English professional rugby league footballer Matty EnglishPersonal informationFull nameMatthew EnglishBorn (1997-11-14) 14 November 1997 (age 26)Wakefield, West Yorkshire, EnglandHeight6 ft 0 in (1.83 m)Weight16 st 1 lb (102 kg)Playing informationPositionProp, Loose forward Club Years Team Pld T G FG P 2017– Huddersfield Giants 101 8 0 0 32 2018(loan) → Dewsbury Rams 5 0 0 0 0 Total 106 8 0 0 32 Representative Years Team Pld T G FG P 2019– Eng...

Listyo Sigit PrabowoFoto Resmi 2023Kepala Kepolisian Negara Republik Indonesia ke-25PetahanaMulai menjabat 27 Januari 2021PresidenJoko WidodoWakilGatot Eddy Pramono (2021—2023)Agus Andrianto (2023—)PendahuluIdham AzisKepala Badan Reserse Kriminal Polri ke-21Masa jabatan6 Desember 2019 – 27 Januari 2021PendahuluIdham AzisPenggantiAgus AndriantoKepala Divisi Profesi dan Pengamanan PolriMasa jabatan13 Agustus 2018 – 6 Desember 2019PendahuluMartuani SorminPen...

2023 American thriller drama film FinestkindOfficial release posterDirected byBrian HelgelandWritten byBrian HelgelandProduced by Gary Foster Russ Krasnoff Taylor Sheridan David C. Glasser Starring Ben Foster Toby Wallace Jenna Ortega Tommy Lee Jones CinematographyCrille Forsberg[1]Edited by Stuart Levy[2] Claudia Castello[3] Music byCarter BurwellProductioncompanies Krasnoff/Foster Entertainment Bosque Ranch Productions 101 Studios MTV Entertainment Studios Distribute...

Railway Station in Maharashtra, India ChemburMumbai Suburban Railway stationGeneral informationCoordinates19°3′47″N 72°54′2″E / 19.06306°N 72.90056°E / 19.06306; 72.90056Owned byMinistry of Railways, Indian RailwaysLine(s)Harbour LinePlatforms2Tracks2ConstructionStructure typeStandard on-ground stationParkingNoBicycle facilitiesNoOther informationStation codeCMBRFare zoneCentral RailwaysHistoryOpened1906ElectrifiedYesServices Preceding station Mumbai Suburb...

普布顿珠ཕུར་བུ་དོན་གྲུབ་中国共产党拉萨市委员会书记任期2022年4月11日—2023年10月8日前任严金海继任肖友才中国共产党昌都市委员会书记任期2020年12月21日—2022年4月11日前任阿布继任龚会才 个人资料性别男出生1972年11月(51歲) 中华人民共和国西藏自治区日喀则地区江孜县民族藏族国籍 中华人民共和国政党 中国共产党母校西藏大学 普布顿...

Kembali kehalaman sebelumnya