Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning van België. Hy bestyg die troon op 21 Julie2013 op die Nasionale Dag van België. Hy volg sy vader, Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.