Fiets

'n Resiesfiets wat teen 'n paal maak staan is.

'n Fiets is 'n mens-gedrewe voertuig wat deur pedale aangedryf word. Dit besit gewoonlik twee wiele wat in lyn agtermekaar is, met die wiele wat aan 'n raam geheg is.

Die heel eerste fiets is in die 19de eeu in Europa gebou, en daar is nou wêreldwyd oor 'n miljard fietse.[1] Dit verskaf basiese vervoer in baie lande, veral in China en Nederland.

Verwysings

  1. DidYouKnow.cd. There are about a billion or more bicycles in the world.[dooie skakel] Verkry op 21 Februarie 2009.

Sien ook

Eksterne skakels

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!