FC Kempten
|
Volledige naam |
Fußball-Club Kempten im Allgäu e.V.
|
Stigtingsdatum |
1903
|
Tuisveld |
Illerstadion Kempten
|
Kapasiteit |
9 000
|
Kompetisie |
Oberliga Beiere
|
FC Kempten is 'n sokkerklub in Kempten in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Die klub se geskiedenis begin in 1903, toe die sokkerafdeling van Männerturnvereins Kempten opgerig is. In 1907 het die klub met twee ander plaaslike gimnastiekklubs saamgesmelt om Turnverein 1856 Kempten te vorm. Op 21 September 1908 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Fußball Club Kempten. In 1923 is daar weer met TV saamgesmelt, maar twee jaar later het hy opnuut weer onafhanklik geword.
Die klub het sy beste jare in die 1950’s en vroeë 1960’s beleef toe daar in die Amateurliga Suid-Baden gespeel is, destyds die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur.
Onlangse ligaposisionering
- 1998-99 (V) Landesliga Beiere-Suid 1ste
- 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 15de
- 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 16de
- 2001-02 (V) Landesliga Beiere Suid 4de
- 2002-03 (V) Landesliga Beiere-Suid 4de
- 2003-04 (V) Landesliga Beiere-Suid 8ste
- 2004-05 (V) Landesliga Beiere-Suid 2de
- 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 16de
- 2006-07 (V) Landesliga Beiere-Suid 1ste
- 2007-08 (IV) Oberliga Beiere 18de
|
- 2008–09 (VI) Landesliga Beiere-Suid 17de ↓
- 2009–10 (VII) Bezirksoberliga Schwaben 14de ↓
- 2010–11 (VIII) Bezirksliga Schwaben-Suid 13de ↓
- 2011–12 (IX) Kreisliga Schwaben-Suid 2de
- 2013–14 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 1ste ↑
- 2013–14 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 15de ↓
- 2014–15 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 1ste ↑
- 2015–16 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 13de ↓
- 2016–17 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 2de ↑
- 2017–18 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 1ste ↑
- 2018–19 (VI) Landesliga Beiere-Suidwes
|
Eksterne skakels
Verwysing