Die Europese koekoek (Cuculus canorus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 32 – 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo.
Fotogalery
Europese koekoek in vlug.
Vlerk van 'n Europese koekoek.
Die een groter eier in elke werpsel is skelm deur 'n Europese koekoek gelê.
Europese koekoek-kuiken in 'n boomkoester (Anthus trivialis) se nes.
Nog 'n Europese koekoek wat deur 'n ander spesies grootgemaak word.
Cuculus canorus canorus + Acrocephalus arundinaceus - Museum specimen
Cuculus canorus bangsi + Phoenicurus moussieri - Museum specimen
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Cuculus canorus.