Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somer besoeker.
Identifikasie
Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28 cm lank.