Die Europese bontrokkie (Saxicola rubicola) is 'n voël en swerwer wat broei in die Palearktiese gebied. Dit is nog net drie keer opgeteken in Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Whinchat.
Voorkoms
Die voëltjie is 14 cm groot en weeg 13 tot 24 gram. Dit lyk baie soos die Gewone bontrokkie-wyfie.