Douglas SBD Dauntless
|
|
Tipe
|
Verkenner en duikbomwerper
|
Vervaardiger
|
Douglas
|
Ontwerp deur
|
Ed Heinemann
|
Nooiensvlug
|
1 Mei 1940
|
Status
|
Uit diens gestel
|
Hoofgebruiker
|
Amerikaanse Vloot
|
Aantal gebou
|
5 936
|
Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet.
Tegniese besonderhede
Besonderhede van die Dougals SBD-5 Dauntless:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
1
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Wright R-1820 Cyclone stermotor
|
Kraglewering per motor
|
1 200 perdekrag
|
Vlerkspan
|
12,65 m
|
Lengte
|
10,06 m
|
Hoogte
|
3,94 m
|
Maks. opstygmassa
|
4 853 kg
|
Maksimumsnelheid
|
406 km/h op 4 200 m
|
Operasionele hoogte
|
7400 m
|
Togafstand met bomvrag van 454 kg.
|
1 794km
|
Bewapening
|
Twee 0.50 Browing masjiengewere in neus,
twee 0.30 in agterste skiettoring
|
Bomvrag
|
Een 454 kg bom of twee 227 kg
of twee 45 kg bomme of twee 113 kg dieptebomme
|
Bron