Charl Schwartzel

Charl Schwartzel
Schwartzel in 2010
Persoonlike inligting
Volle naamCharl Adriaan Schwartzel
Gebore31 Augustus 1984 (1984-08-31) (40 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Hoogte1,80 m
Gewig72 kg
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
WoningVereeniging Suid-Afrika
Manchester, Engeland
EggennootRosalind Jacobs (get. 2010)
Loopbaan
Kollegegeen
Professioneel geword2002
Huidige toernooieEuropese Toer (2002–)
Sonskyntoer (2002–)
PGA Tour (2011–)
Professionele oorwinnings15
Hoogste rang6 (11 Maart 2012)[1]
Aantal oorwinnings volgens toernooi
PGA-toernooi2
Europese toernooi11
Asiatiese toernooi1
Sonskyntoernooi9
Ander1
Beste uitslae in groot kampioenskappe
(wenne: 1)
MeesterstoernooiWen: 2011
PGA-kampioenskapT12: 2011
V.S. Ope7de: 2015
Britse OpeT7: 2014
Prestasies en toekennings
Sonskyntoer
Order of Merit Winner
2004/05, 2005/06, 2006/07, 2010

Charl Schwartzel (gebore 31 Augustus 1984) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler. Hy verwerf bekendheid nadat hy in 2011 die Meesterstoernooi‎ gewen het.

Schwartzel speel sedert sy tienerjare in die Europese PGA- en Sonskyntoere. Hy hou sedert 2011 'n "PGA Tour" kaart.

  1. "Week 10 2012 Ending 11 Mar 2012" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!