Canon EOS R EOS R+RF35 mm F1.8 MACRO IS STM |
Vervaardiger |
Canon |
---|
Tipe |
Enkellensrefleks |
---|
Beeldsensor |
dubbel-pieksel CMOS sensor |
---|
Sensorgrootte |
36 mm × 24 mm (Volraam) |
---|
Stoormedium |
SDXC (UHS-II gereed) |
---|
Beeldverwerker |
DIGIC 8 |
---|
Resolusie |
6.720 × 4.480 pieksels (30.1 MP) |
---|
Lenspassing |
Canon RF-passing |
---|
Fokussoort |
dubbel-pieksel CMOS outofokus |
---|
Raampiespoed |
8 fps |
---|
Sluiterspoed |
30 s tot 1/8000 s |
---|
Beeldsoeker |
3.69-miljoen dot OLED EVF |
---|
Spoedspektrum |
ISO 100 – 40 000 uitbreibaar tot 102 400 |
---|
LCD-skerm |
3.2 in 1.62-miljoen-dot LCD |
---|
Battery |
LP-E6N, LP-E6, LP-E6NH[1] |
---|
Koppelvlak vir data |
Wi-Fi, Bluetooth |
---|
Massa |
580 g (kas alleen), 660 g (insl. battery en geheuekaart) |
---|
Datum |
25 Oktober 2018 |
---|
Oorsprong |
Japan |
---|
Prys |
$2299 (kas alleen) |
Die Canon EOS R is 'n 30,3 megapieksel [2] [3] volraam spieëllose kamera met verwisselbare lens, wat in Oktober 2018 deur Canon bekendgestel is.
Die "R" in EOS R is afkomstig van die eerste letter van "Reimagine optical excellence", Canon se ontwikkelingskonsep vir die EOS R-stelsel as geheel, en ook vir hierdie EOS R-kamera waarmee die nuwe stelsel bekendgestel is. [4]
Kenmerke
Die EOS R was die eerste volraam spieëllose kamera van Canon, [5] en het die nuwe EOS R-stelsel en die RF-lensmontering bekendgestel. [6] Met behulp van 'n EF-EOS R-passtuk kan die EOS R alle Canon EF- en EF-S-lense benut. Die kamera gebruik 'n DIGIC 8-verwerker.
Verwysings
Canon EOS digitale kamera - tydlyn
|
Beeldverwerker: Non-DIGIC DIGIC | DIGIC II | DIGIC III | DIGIC 4 | DIGIC 5 / 5+ | DIGIC 6 / 6+| DIGIC 7 | DIGIC 8 | DIGIC X
Video: 1080p | Ongepersde video 1080p | 4K | 5.5K | 8K
Spesialismodelle: A - astrofotografie | C - Cinema EOS | S - hoëresolusiekamera | R - geen AA filter-effek
|