Berlyn (Eng. Berlin) is 'n nedersetting 20 km oos van Qonce (voorheen King William's Town) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.
Dit is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.[2]
Sien ook
Verwysings
|
---|
|
Nedersettings | | |
---|