Aramees

Aramees
ארמית ,ܐܪܡܝܐ, Arāmît
Gepraat in: Irak, Iran, Israel, Sirië, Turkye, Palestina 
Gebied: Midde-Ooste, Europa en Noord-Amerika
Totale sprekers: 550 000
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Wes-Semities
   Aramees 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Aramese alfabet, Hebreeuse alfabet, Mandese alfabet, Siriese alfabet,
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:

Aramees (Arāmāyā, Siries: ܐܪܡܝܐ) is 'n Semitiese taalgroep in die Afro-Asiatiese taalfamilie. Saam met die Kanaänitiese tale (waaronder ook Hebreeus) maak Aramees deel uit van die Noordwes-Semitiese tale en is dit verwant aan Arabies, een van die Sentraal-Semitiese tale. Die Nabatees-Aramese skrif word as 'n moontlike historiese voorloper en bron van die Arabiese alfabet beskou.

Aramees het 'n geskiedenis wat oor 3 000 jaar strek. Dit was die administratiewe taal van antieke ryke en 'n godsdienstige taal. Dit is ook die taal waarin groot dele van die Bybelse boeke Daniël en Esra geskryf is, en die hooftaal van die Joodse Talmoed. Aramees was daarnaas die moedertaal van Jesus van Nasaret.

Moderne Aramees is steeds die moedertaal van talle verspreide gemeenskappe, veral Assiriërs, maar word tans as 'n bedreigde taal beskou.

Geografiese verspreiding

Aramese inskripsie oor die poort van die Mor-Gabriël-klooster in Suidoos-Turkye

Tydens die 12de eeu v.C. het groot getalle Arameërs hulle in die gebied van die huidige Sirië, Irak en Oos-Turkye begin vestig. Namate Aramees belangriker geword het, het dit die omgangstaal in die Mediterreense kusgebiede van die Levant geword en ook na die geweste oos van die Tigrisrivier uitgebrei. Joodse setlaars het die taal na Noord-Afrika en Europa saamgebring, terwyl Christelike sendelinge Aramees na Persië, Indië en selfs China gebring het.

Sedert die 7de eeu is Aramees as die lingua franca van die Midde-Ooste deur Arabies vervang. Nogtans het Aramees 'n belangrike literêre en liturgiese taal vir Joodse, Mandeïese en sommige Christelike gemeenskappe gebly en word dit nog steeds deur kleiner geïsoleerde groepe in sy oorspronklike taalgebied gepraat.

Vanweë die politieke woelinge van die laaste twee eeue is Aramese moedertaalsprekers en gebruikers van literêre Aramees oor die hele wêreld verstrooi.

Aramese tale en dialekte

Aramees is eerder 'n groep van verwante tale as 'n enkele monolitiese taal. Die lang geskiedenis van Aramees, sy uitgebreide literatuur en sy gebruik deur verskillende religieuse gemeenskappe was almal faktore wat tot die verskeidenheid van die Aramese taalvariante bygedra het. Sommige Aramese dialekte is onderling verstaanbaar, terwyl ander as selfstandige tale ontwikkel het. Sommige van hierdie Aramese tale staan onder ander name bekend: Siriaaks is byvoorbeeld 'n taalkundige term wat spesifiek gebruik word om na die Oos-Aramese taal van Christelike gemeenskappe te verwys.

Die meeste dialekte kan as Oos- of Wes-Aramees beskryf word, waarby die Eufrates-rivier of die gebied net wes daarvan as die skeidingslyn dien. 'n Verdere belangrike onderskeiding is dié tussen moderne lewende Aramese tale (wat dikwels Neo-Aramees genoem word), Aramese tale wat nog literêre funksies vervul, en uitgestorwe variante wat oorwegend vir navorsers van belang is. Alhoewel daar sommige uitsonderings van hierdie reël is, kan Aramese taalvariante ter verduideliking as moderne, Middel- en Oud-Aramees; Oos- en Wes-Aramees; asook Aramese tale en Aramese dialekte geklassifiseer word.

Skryfstelsel

'n 11de eeuse boek in Siriaakse Serto

Die oudste Aramese alfabet het op die Fenisiese skryfstelsel gebaseer, waaruit Aramees geleidelik sy kenmerkende "vierkantige" styl ontwikkel het. Ook die antieke Israeliete en ander volke in Kanaän het hierdie alfabet oorgeneem om hul eie tale te skryf. Die Aramese skryfstelsel staan dan ook vandag beter bekend as die Hebreeuse alfabet, veral aangesien dit vir Bybelse Aramees en ander Joodse tekste in hierdie taal gebruik is.

Die tweede hoofsaaklike skryfstelsel wat vir Aramees in gebruik was is deur Christelike gemeenskappe ontwikkel: 'n skuins vorm wat as die Siriaakse alfabet bekend staan (die beeld aan die regterkant wys 'n voorbeeld een van sy variante, Serto).

'n Sterk gewysigde vorm van die Aramese skryfstelsel, die Mandeïese alfabet, word deur die Mandeërs gebruik.

Naas hierdie alfabette is sekere afgeleide variante van die Aramese skryfstelsel deur antieke volke gebruik, waaronder Nabatees in Petra en Palmyreens in Palmyra. In die moderne tydperk is Toerojo soms met 'n aangepaste Latynse alfabet geskryf.

Hedendaagse gebruik

'n Nuwe Bybelvertaling is nou beskikbaar in Afrikaans genaamd "Die Pad van Waarheid tot die Lewe" waarin daar boeke is wat direk uit die oorspronklike Aramees vertaal is.[1]

Verwysings

  1. Die Pad van Waarheid tot die Lewe. Kopiereg 2015 deur PadWLewe op die Afrikaanse vertaling. info@padwlewe.ch. Eerste druk – 2015. ISBN 978-0-620-67438-6. Gedruk deur SC (Sang Choy) International Pte Ltd.

Eksterne skakels

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Aramees

Read other articles:

Die Potenzmenge von {x, y, z}, dargestellt als Hasse-Diagramm. Als Potenzmenge bezeichnet man in der Mengenlehre die Menge aller Teilmengen einer gegebenen Grundmenge. Man notiert die Potenzmenge einer Menge X {\displaystyle X} meist als P ( X ) {\displaystyle {\mathcal {P}}(X)} . Das Wesen der Potenzmenge wurde schon von Ernst Zermelo untersucht. Der kompakte Begriff „Potenzmenge“ hingegen – der sich in dem Zusammenhang mit der arithmetischen Potenz anbietet – wurde auch vo...

 

Irish people and their descendants living outside Ireland This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Irish diaspora – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (September 2023) (Learn how and when to remove this template message) Countries with a significant population of Irish nationals and eligible ...

 

Indonesia U-23JulukanGaruda MudaAsosiasiPSSIKonfederasiAFC (Asia)Sub-konfederasiAFF (Asia Tenggara)PelatihShin Tae Yong Indra Sjafri (ad interim)KaptenRizky RidhoPenampilan terbanyakOsvaldo Haay (34)Pencetak gol terbanyakOsvaldo Haay (11)Stadion kandangGelora Bung KarnoKode FIFAIDN Warna pertama Warna kedua Warna ketiga Pertandingan internasional pertamaKorea Selatan  5–0  Indonesia (Masan, Korea Selatan; 24 Maret 1991)Kemenangan terbesarIndonesia  9–0  Brunei (Kuala L...

In 1980 werd het 66ste Campeonato Mineiro gespeeld voor voetbalclubs uit de Braziliaanse staat Minas Gerais. De competitie werd gespeeld van 7 september tot 30 november en werd georganiseerd door de Federação Mineira de Futebol. Atlético werd kampioen Eerste fase Groep A Plaats Club Wed. W G V Saldo Ptn. 1. Atlético 6 5 0 1 17:3 10 2. Valeriodoce 6 3 2 1 5:4 8 3. Alfenense 6 2 3 1 6:5 7 4. Nacional AC 6 1 4 1 9:11 6 5. Caldense 6 1 3 2 3:4 5 6. Araxá 6 1 3 2 5:9 5 7. Nacional FC 6 0 1 5 ...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Whiskey in the Jar album – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (January 2017) (Learn how and when to remove this template message) 1996 compilation album by Thin LizzyWhiskey In The JarCompilation album by Thin LizzyReleased1996Recorded1971...

 

Buku putih atau lembar putih (Inggris: white paper) adalah sebuah laporan resmi yang biasanya dikeluarkan oleh pemerintah untuk menguraikan suatu kebijakan atau memberikan penjelasan resmi mengenai suatu masalah atau keputusan. Di Britania atau Irlandia ia disebut Lembar putih karena aslinya dokumen-dokumen yang tipis ini dijilid dengan segera dalam sampul putih tanpa sampul resmi, berbeda dengan sampul biru dari kebanyakan laporan pemerintah. Lembar putih pemerintah Di negara-negara Persemak...

Wir setzen den Wandel fortПродължаваме промяната Prodalschawame promjanata Partei­vorsitzender Kiril PetkowAssen Wassilew Gründung 19. September 2021 Gründungs­ort Sofia, Bulgarien Haupt­sitz Sofia, Bulgarien Aus­richtung Anti-KorruptionPro-EuropäismusEuropäischer FöderalismusLiberalismus Farbe(n) Hellblau Gelb Narodno Sabranie 36/240 Europaabgeordnete 0/17 Website promeni.bg Wir setzen den Wandel fort (bulgarisch Продължаваме промя

 

Территория Дал Риады в период расцвета, около 590 г. Дал Риада (гэльск. Dál Riata) — раннесредневековое гэльское королевство, охватывавшее западное побережье Шотландии (современная территория области Аргайл и Бьют и южная часть Хайленда, включая острова Внешних Гебрид) ...

 

Lighthouse in Bahia, Brazil This article is about the Brazilian lighthouse. For the lighthouse in Mozambique, see Barra Lighthouse (Mozambique). LighthouseFarol da Barra Barra Lighthouse, Salvador, BrazilLocationSalvador, Bahia, BrazilCoordinates13°00′37″S 38°31′58″W / 13.0103°S 38.5328°W / -13.0103; -38.5328TowerHeight22 metres (72 ft)Shapeconical towerHeritageheritage asset listed by IPHAN LightFirst litfirst tower, 17th century; second towe...

Rolls-Royce RB.109 Tyne adalah mesin turboprop kembar-poros yang dikembangkan di pertengahan hingga akhir 1950-an oleh Rolls-Royce Limited. Perusahaan itu tes pertama diterbangkan pada 1956 di hidung dimodifikasi Avro Lincoln. Setelah konvensi penamaan untuk mesin turbin gas desain turboprop ini dinamai Sungai Tyne. Maximum power output: 6,100 hp (4,549 kW) Aplikasi Pesawat Aeritalia G.222 Avro Lincoln (testbed) Breguet Atlantic Canadair CL-44 Conroy Skymonster Short Belfast Transal...

 

This article may require copy editing for grammar, style, cohesion, tone, or spelling. You can assist by editing it. (October 2023) (Learn how and when to remove this template message) This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Peugeot 407 – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (May 2008) (Learn ...

 

Kepolisian Daerah GorontaloSingkatanPolda GorontaloMottoMo'odelo AyuwaYurisdiksi hukumProvinsi GorontaloMarkas besarKota GorontaloPejabat eksekutif.Inspektur Jenderal Polisi.Drs. Angesta Romano Yoyol, MM., Kepala.Brigadir Jenderal Polisi. Drs. Pudji Prasetijanto Hadi, MH., Wakil KepalaSitus webSitus Polda Gorontalo [1]] Kepolisian Daerah Gorontalo atau Polda Gorontalo adalah pelaksana tugas Kepolisian RI di wilayah Provinsi Gorontalo. Polda Gorontalo tergolong polda tipe A, dipimpin oleh seor...

Not to be confused with Rodeheath in the parish of North Rode, near Macclesfield. Human settlement in EnglandRode HeathCottages along the Trent and Mersey CanalRode HeathLocation within CheshirePopulation2,150 [1]OS grid referenceSJ806573Civil parishOdd RodeUnitary authorityCheshire EastCeremonial countyCheshireRegionNorth WestCountryEnglandSovereign stateUnited KingdomPost townStoke-on-TrentPostcode districtST7Dialling code01270PoliceCheshireFi...

 

Cet article est une ébauche concernant une université et l’Indonésie. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Pour les articles homonymes, voir ITB. Institut technologique de BandungHistoireFondation 1974StatutType Université publiqueNom officiel Institut Teknologi BandungDevise In Harmonia ProgressioMembre de Asia Pacific Advanced Network (en)Site web (id) www.itb.ac.idChiffres-clésÉtudiants...

 

Foto alat pacemaker Pacemaker adalah alat pacu detak jantung dan langsung mengontrol detak jantung.[1] Kontraksi jantung (cardiac) otot pada semua hewan dengan hati dimulai oleh impuls listrik.[1] Pada manusia, dan kadang-kadang pada hewan, alat mekanis yang disebut alat pacu jantung buatan (atau hanya alat pacu jantung) dapat digunakan setelah kerusakan pada sistem konduksi intrinsik tubuh untuk menghasilkan impuls sintetis.[1] Simpul sinoatrial (SA node) adalah sekel...

Cambodian–UN court established in 1997 to try Khmer Rouge leaders Extraordinary Chambers in the Courts of CambodiaChambres extraordinaires au sein des tribunaux cambodgiens (French)អង្គជំនុំជម្រះវិសាមញ្ញក្នុងតុលាការកម្ពុជា (Khmer)Emblem of the Khmer Rouge TribunalEstablished1997Dissolved2022JurisdictionSupreme Court of CambodiaLocationPhnom PenhAuthorized byParliamentary ActWebsitewww.eccc.gov.kh/en ...

 

Alberto GiurioliBackground informationBorn (1991-07-24) 24 July 1991 (age 32)OriginBadia Polesine, ItalyGenresModern classical, Contemporary Classical MusicOccupation(s)Composer, PianistInstrument(s)Piano, electric guitar, Bass guitarYears active2009-presentLabelsPIASWebsiteOfficial websiteMusical artist Alberto Giurioli (born 24 July 1991) is an Italian pianist and composer, based in London. Born in Badia Polesine, Italy (a municipality in Rovigo), Giurioli is the son of Pietro Giurioli...

 

Electronic memory that cannot be changed The concept of read-only data can also refer to file system permissions. ROM redirects here. For the country with the country code ROM, see Romania. For the museum in Toronto, see Royal Ontario Museum. For other uses, see ROM (disambiguation). Computer memory and data storage types General Memory cell Memory coherence Cache coherence Memory hierarchy Memory access pattern Memory map Secondary storage MOS memory floating-gate Continuous availability Are...

Former Welsh motorcycle speedway team Newport WaspsClub informationTrack addressHayley StadiumQueensway MeadowsNewport NP19 4SZCountryUnited KingdomFounded1964Closed2012LeaguePremier LeagueWebsitewww.newportwasps.coClub factsColoursBlack and amberTrack size285 metres (312 yd)Track record time57.37 secondsTrack record date19 September 2010Track record holderKim NilssonMajor team honours Provincial League KO Cup1964 Premier League Knockout Cup2011 Premier Trophy1999 Conference League1999 S...

 

2008 studio album by TygaNo IntroductionStudio album by TygaReleasedJune 10, 2008 (2008-06-10) (US)Recorded2005–08GenreHip hoppop rapLength45:04LabelDecaydanceBatSquadProducerPete Wentz (exec.)Patrick StumpS*A*M & SluggoEvan Big EvilLu BalzStressClayton HarabaTyga chronology No Introduction(2008) Careless World: Rise of the Last King(2012) Singles from No Introduction Diamond LifeReleased: December 17, 2007 Coconut JuiceReleased: March 22, 2008 AIMReleased: Januar...

 

Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!