Antakya is die hoofstad van die Hatay-provinsie in Turkye, naby die grens met Sirië. Dit was in antieke tye bekend as Antiogië en was ’n belangrike baken vir die Christendom, aangesien gelowiges hier vir die eerste keer Christene genoem is.[1] Die stad met sy enorme stadsmure het ook ’n belangrike rol gespeel tydens die Kruistogte.
Verwysings
Eksterne skakels