Alfred Donné (* 13 September 1801 - † 7 Maart 1878) was ’n Franse bakterioloog en dokter. Donné is bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie. Hy is ook die uitvinder van die fotoëlektriese mikroskoop.
Léon Foucault was Donné se student en laboratoriumassistent en Donné het Foucault se vriend en ondersteuner gebly tot Foucault se afsterwe.
Bronne
Eksterne skakels