6de Golden Globe-aand
|
Datum |
16 Maart 1948
|
Beste rolprente en reekse
|
Rolprent |
Johnny Belinda; bevordering van internasionale begrip: The Search
|
Die 6de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1948 vereer het, is op 16 Maart 1948 gehou.
Wenners
- Beste akteur in ’n hoofrol
Laurence Olivier – Hamlet
[1]
- Beste aktrise in ’n hoofrol
Jane Wyman – Johnny Belinda[2]
- Beste rolprentregisseur
John Huston – The Treasure of the Sierra Madre[3]
- Beste rolprent (gelykop)
Johnny Belinda (Jean Negulesco) en The Treasure of the Sierra Madre (John Huston)[4]
- Beste byspeler in ’n rolprent
Walter Huston – The Treasure of the Sierra Madre[5]
- Beste byspeelster in ’n rolprent
Ellen Corby – I Remember Mama
[6]
- Beste oorspronklike musiek
The Red Shoes (Brian Easdale)[7]
- Beste draaiboek
The Search (Richard Schweizer)[8]
- Kinematografie
La perla (Gabriel Figueroa)[9]
- Spesiale prys – beste jeugakteur
Ivan Jandl in The Search
[10]
- Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder
The Search (regisseur: Fred Zinnemann)[11]
Verwysings
Eksterne skakels