Die Bisantynse Ryk sluit 'n bondgenootskap met die Turke teen die Perse.
Koning Alboin van die Langobarde word deur sy vrou Rosamunde vermoor. Sy is die dogter van die laaste Gepide-koning wat Alboin verslaan en gedood het.[1]
↑Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.
Strategi Solo vs Squad di Free Fire: Cara Menang Mudah!