Die 1969 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 1 Maart 1969 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 1969-kampioenskapseisoen en is deur Jackie Stewart in sy Matra-Ford gewen.[1]
Renuitslag
Statistiek
Verwysings
- ↑ Lang, Mike (1982). Grand Prix! Vol 2. Haynes Publishing Group. pp. 88–89. ISBN 0-85429-321-3.