Die 1967 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix (amptelik die Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix) is op 2 Januarie 1967 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1967-kampioenskapseisoen en is deur die Meksikaner Pedro Rodríguez in sy Cooper-Maserati gewen.
Renuitslag