Öland is 'n eiland in die Oossee. Teen 1 342 km² is dit die tweede grootste eiland wat aan Swede behoort, na Gotland. Dit is deel van die Kalmar Län.
Dit is die eiland van die: